Prosesbeheer Aanvullende NCV Level 3 — Document

Maart 2018 — NCV Level 3 — Prosesbeheer Aanvullende

NCV Level 3 2018 NCV Engineering
↓ Download PDF Facebook X 📄 202.5 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 5 pages 📝 49 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

49
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1Pneumatiese aandrywers het nie enige lugtoevoer nodig om te werk nie.
1.2Beheer, ten opsigte van prosesinstumentasie, behels die vergelyking van 'n bekende waarde met 'n gemete waarde.
1.3'n Afstandsinstrument kan metings neem sonder dat dit naby is aan die materiaal of die produk wat gemeet word.
1.4Die n ormale beheerperk is die boonste lyn op die beheerkaart.
1.5
1.6Elektriese meetinstrumente word hoofsaaklik gebruik om basiese parameters soos stroom, spanning, weerstand en draaispoed te meet.
1.7'n Termometer wat op die uitsetting van 'n vloeistof in metaal staatmaak is onakkuraat as gevolg van die uitsetting van die houer.
1.8'n Uitklinkskakelaar is 'n veiligheidstoestel wat die risiko van ongewenste gebeure verminder deur die krag na 'n toestel wat oor die potensiaal beskik om skade aan te rig, af te sny.
1.9
1.1010
Q2— Section header —
2.5\in die ANTWOORDBOEK neer.
2.1Wanneer 'n gemete veranderlike van die gewenste waarde wegbeweeg.
2.2Een algemene beheersein beheer twee of meer beheerwaardes.
2.3'n Veiligheidstoestel wat die masjiene stop wanneer dit ui klink en dus skade aan die masjien en besering van die operateur voorkom.
2.4'n Beheerlus waar 'n regstelling in die beheerder gemaak word nadat 'n fout waargeneem is.
2.510
Q3— Section header —
3.1'n Oliepen is een van die eenvoudigste vlakmeet instrumente Verduidelik hoe 'n oliepen gebruik kan word om die vlak van die olie in 'n motorenjin te meet. (4\
3.2Noem VIER tipes uitsettingstermometers. (4\
3.3Maak 'n eenvoudige, benoemde skets van die werking van 'n soliede staaftermometer solid rod thermometer
3.4Bespreek die bedryfsbeginsels van 'n bimetaaltermometer. (10\ [23]23
Q4— Section header —
4.1Teken 'n blokdiagram van 'n beheerstelsel wat voorwaarts voer ( feed forward control system
4.2'n Alarm word gebruik om personeel oor veranderinge in normale werking te waarsku.
4.2.1Wat is alarmbestuur (2\
4.2.2Noem DRIE inge wat kan veroorsaak dat 'n alarm nascence alarm
4.2.3
4.2.4Omskryf 'n uitklinkskakelaar trip (2\
4.3Verduidelik die volgende alarm elemente:
4.3.1Waarskuwingsligte
4.3.2
4.4Noem VIER tipes veiligheidsensors. (4\ [22]22
Q5— Section header —
5.1Verpyping en verbindings word deur verskillende simbole verteenwoordig. Teken verteenwoordigende simbole vir die volgende:
5.1.1Hoofproses
5.1.2Geringe proses
5.1.3Elektriese lyn
5.1.4Pneumatiese sein
5.1.5Sagtewarelyn/dataskakel
5.1.6
5.2Noem DRIE tipes differensiaalvloeistroommeters differential flowmeters (3\
5.3Watter tipe areavloeimeter area flowmeter staan as 'n veranderlike areavloeimeter
5.4Noem VIER tipes oopkanaalmeters. (4\ [21]21
Q6— Section header —
6.1Verduidelik die verskil tussen plaaslike vertoning local display en afstandsvertoning
6.2Maak 'n skets van 'n pitotbuisvloeimeter en verduidelik die bedryfsbeginsel daarvan. (10\ [14] TOTAAL: 10014

Mark Allocation

Total100 marks
Sections10 + 10 + 23 + 22 + 21 + 14 = 100 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectProsesbeheer Aanvullende
LevelNCV Level 3
Document typeQuestion paper
Year2018
MonthMaart
Pages5
Downloads2

Examination context

Decade2010s
Years ago8y
Season—
Start day—
Exam period—
Days since exam—

About Prosesbeheer Aanvullende examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size202.5 KB
Pages5
Archived on8 September 2026
File age47d
ContributorFreeMode
FingerprintFF538CCC8118

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.