Ingenieurswetenskap N2 — Document

November 2020 — N2 — Ingenieurswetenskap

N2 2020 Nated Engineering
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 7 pages 📝 60 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

60
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Definieer spoed (1\
1.2
1.3Die snelheid van 'n bewegende motor is waargeneem en op verskillende intervalle, soos in die tabel hier onder, aangeteke n. Tyd 10 15 20
1.3.1Teken die snelheid/tydgrafiek van die beweging van die motor oor 25 s. (4\
1.3.2Bereken die versnelling tydens die eerste 15 sekondes. (2\
1.3.3Bereken die verplasing na die eerste 20 sekondes. (4\
1.4.4Bereken die versnelling tydens die laaste 5 s. (2\ [15]15
Q2— Section header —
2.1Definieer resultant (2\
2.2Bestudeer die diagram hier onder waarin 'n horisontale balk wat op twee steunpunte rus, verskil lende laste dra.
2.2.1Bereken die grootte van die reaksie s deur die momente om albei steunpunte te neem. (6\
Q2— Section header —
2.3Noem die SI eenheid vir wringkrag. (1\ [10] 1507040210
Q3— Section header —
3.1efinieer kinetiese energie (2\
3.2'n Baksteen met 'n massa van 10 kg val van 'n hoogte van 15 m bokant die grond van 'n gebou af. Die baksteen tref 'n platform 3 m bokant die grond. Bereken die kinetiese energie en die momentum van die baksteen
Q4— Section header —
4.1Definieer krag (1\ 4. 'n Hysbak met 'n las van 1 800 N word deur middel van 'n kabel met 'n gewig van 30 N/m vertikaal tot 'n hoogte van 40 m opgehys.
4.2.1Die totale arbeid om die hysbak op te hys.
4.2.2Die krag wat nodig is om die hysbak op te hys indien die aksie 2,5 minute geneem het.
4.3
Q5— Section header —
5.1Noem TWEE ratstelsels. (2\
5.2Rat A dryf rat B aan en rat C dryf rat D aan. Rat B en C is op dieselfde as gemonteer. Die data hier onder is ook verskaf. Bereken elk van die volgende:
5.2.1Die draaifrekwensie van rat B (2\
5.2.2Die draaifrekwensie van rat D in r/s (3\
5.3Noem TWEE voordele van kettingaandrywings bo bandaandrywings (2\
5.4Gee DRIE voorbeelde van verskillende tipes hystoestelle. (3
5.5Die spanningsverhouding van 'n b andaandrywing is 4:1 en die spanning in die slap kant is 400 N. Die deursnee en die draaifrekwensie van die dryfkatrol is onderskeidelik 280 mm en 40 r/s. Bereken elk van die volgende:
5.5.1Die spoed van die band. (2\
5.5.2Die krag wat deur die band oorgedra word. (3\ [17]17
Q6— Section header —
6.1'n Wa met 'n massa van 25 kg word na regs oor 'n plat oppervlak deur 'n perd getrek wat 40 N uitoefen.
6.1.1Teken 'n duidelike, benoemde ruimtediagram of prentdiagram van al die kragte wat op die wa uitgeoefen word. Moenie die perd en die wa teken nie. (4\ Bereken elk van die volgende:
6.1.2Die normale en die reaksiekrag wat op die wa uitgeoefen word (2\
6.1.3
6.2Wat is die hoogte van 'n houer met 'n vierkantige basis en parallelle sye indien dit met 10 kg water gevul is? Die lengte van die basis is die helfte van die hoogte van die houer. (4\ [12] 1507040212
Q7— Section header —
7.1Gee die wet van die warmtebehoud. (1\
7.2
7.2.1Die energie wat deur die steenkool vrygestel word (2\
7.2.2Die energie wat deur die water verkry is in MJ (2\
7.2.3Die rendement (2\
7.3
Q8— Section header —
8.1Definieer elektroliet (2\
8.2Gee TWEE praktiese gebruik van elektroliete. (2\
8.3Gee TWEE gebruike van elektroplatering. (2\
8.4Noem TWEE metodes om korrosie te voorkom. (2\ [8] 15070402 Kopiereg voorbehou8
Q9— Section header —
9.1Gee die verwantskap tussen spanning en weerstand. (1\
9.2Verskeie opsies word as moontlike antw oorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (9.2.1
9.9.2\n die ANTWOORDBOEK neer.
9.2.1Twee gloeilampe, A en B, is in parallel gekoppel en dan aan die toevoerspanning van 'n eenvoudige G kring gekoppel. Wat sal ten opsigte van die helderheid van gloeilamp A gebeur as gloeilamp B blaas?
9.2.2Wanneer twee weerstande van verskillende groottes in serie gekoppel is, sal die stroom wat deur 'n groter weerstand vloei , ... wees.
9.3'n Eenvoudige GS kring beskik oor 'n toevoerspanning van 18 V. Weerstand, 1=8 , is langs die toevoer in serie gekoppel met twee weerstande
9.3.1Die ekwivalente weerstand van die parallelle deel (2\
9.3.2Die totale stroom wat d eur die kring vloei (3\
9.3.3Die spanningsval oor die weerstand (2\
9.3.4Die stroom wat deur die 12 weerstand vloei (3\ [13] TOTAAL: 10013

Mark Allocation

Total100 marks
Sections15 + 10 + 7 + 17 + 12 + 10 + 8 + 13 = 92 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectIngenieurswetenskap
LevelN2
Document typeQuestion paper
Year2020
MonthNovember
Pages8
Downloads3

Examination context

Decade2020s
Years ago6y
SeasonSpring (SH)
Start daySunday
Exam periodNovember 2020
Days since exam2,168

About Ingenieurswetenskap examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size335.4 KB
Pages8
Archived on8 September 2026
File age45d
ContributorFreeMode
Fingerprint3AA6568324AF

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.