This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Kies 'n item in KOLOM B wat by 'n beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A F\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.5\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.1.5Iemand wat masjinerie bedien wat al jou aand ag vra om ongelukke te voorkom , mag sy of haar pos
1.2Die diag ram in FIGUUR 1 toon 'n boorpunt wat geslyp is. FIGUUR 1 (3\ Is die boorpunt korrek geslyp? Antwoord JA of NEE. Noem TWEE redes vir
1.3Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgend e vrae gegee. Kies die antwoord en skryf in die ANTWOORDBOEK slegs die letter (A C\ langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.3\eer.
1.3.1Die doel van snyvloeistof is om ... Deur die werkstuk geabsorbeer te word. Die uitwerking van hitte en wry
1.3.2'n Senterdraaibank word vir die volgende gebruik: Om d rade te sny
1.3.3Watter EEN van die volgende instrumente is NIE vir afmerk bedoel nie? Verdeelpasser Staaliniaal Dieptemikrometer
1.4.1Toon deur middel van 'n vryhandskets die verskil tussen 'n senterpons en 'n stippelpons
1.4.2Noem die proses tydens afmerk ing waarin elk gebruik word. (2\ [15]15
Q2— Section header —
2.1Kategoriseer die onderstaande items wat in ingenieurstoepassings aangewend word, in toevoer en afvoertoestelle. Tabuleer u antwoorde. igitale kamera, drukkers, grafiekstippers, skandeerders, sleutelborde
2.2Skryf 'n VYF stapprosedure neer waarvolgens 'n RST tekening
2.3Noem enige DRIE RST programme wat in die bedryf gebruik word. (3\
2.4
2.4.1Kruishare
2.4.2Ortomodus (2 1\ (2\ [15] (6030203\15
Q3— Section header —
3.1FIGUUR 2 hier onder vertoon een tipe meetinstrument wat in 'n masjienfabriek gebruik word. FIGUUR 2
3.1.1Benoem die soort meetinstrument wat in FIGUUR 2 hier bo afgebeeld word. (1\
3.1.2Benoem die dele wat A en B gemerk is. Skryf in die ANTWOORDBOEK slegs die antwoord langs die letter (A B\er. (2\
3.2Die grootte van 'n gemasjineerde ronde staaf is die volgende: 150,00 0,04. Bepaal die volgende:
3.2.1Ware grootte
3.2.2Boafwyking
3.2.3Onderafwyking
3.2.4Nominale grootte
3.2.5Toleransie (5 1\ (5\ (6030203\
3.3Verduid elik die volgende terme wat met die stelsel van passing en grensmate verband hou
3.3.1Krimppassing
3.3.2Skuifpassing
3.3.3Stootpassing (3 1\ (3\
3.4Maak vryhandsketse van die simbole wat op grond van die materiaaloppervlak met d ie volgende verband hou.
3.4.1Vlamsnywerk en handbewerking deur slypwerk
3.4.2Dopverhard
3.4.3Gegalvaniseer
3.4.4Vlamverhard (4 1\ (4\ [15]15
Q4— Section header —
4.1In FIGUUR 3 hier onder word een van die prosesse uit gebeeld wat op 'n senterdraaibank uitgevoer word. FIGUUR 3 (6030203\
4.1.1Benoem die dele van die loskop wat A C gemerk is. (3\
4.1.2Benoem die proses wat op die senterdraaibank uitgevoer word. (2\
4.2Baie lang en dun werkstukke wat tydens masjinering sal buig, kan gestut word. Daar is twee soorte van hierdie stutte bewegende en vaste stutte.
4.2.1Hoe word 'n bewegende stut op 'n draaibankbed gemonteer?
4.2.2Hoe word 'n vaste stut op 'n draaibankbed ge monteer? (2 1\ (2\
4.3As draaier masjienwerker moet u 'n bus volgens die skets in FIGUUR 4 hier onder masjineer. Beskryf die TIEN stappe wat u sal volg om hierdie taak uit te voer beginnende by die kies van die regte stok
4.4Noem DRIE snytappe waaruit 'n tipiese draad snytapstel bestaan waarmee skroefdrad gesny word. (3\
Q5— Section header —
5.1Bereken die toevoer in millimeter per minuut van 'n sn ybeitel met 12 tande en 'n middellyn van 70 mm wat teen 'n snyspoed van 25 meter per minuut en 'n toevoer van 0,08 per tand werk. (5\
5.2
5.4Noe m VIER tipes indekseermetodes wat met 'n universele verdeelkop gevolg word. (4\ (6030203\
5.5Noem enige DRIE freesprosesse wat op 'n freesmasjien uitgevoer kan word. (3\
5.6Noem TWEE abnormale werkings (probleme\wat by 'n freesmasjien kan voorkom. (2\
5.7FIGUUR 6 hier onder toon die masjientafel van 'n freesmasjien. Benoem die dele wat A E gemerk is. Skryf slegs die antwoord in die ANTWOORDBOEK
5.8Toon met behulp v an 'n vryhandskets die freesmasjienproses genaamd klimfreeswerk aan. Toon die rigting van sowel die snybeitel as die tafel aan. (3\
5.9Skryf die VYF stappe neer waarvolgens 'n karteloperasie op 'n senterdraaibank uitgevoer word. (5\ [35] TOTAAL: 10035