This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1oem TWEE doelwitte van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (4\
1.2Noem TWEE verpligting van die werk nemer teenoor die werk gewer (4\
1.3
1.4By die uitsluitprosedure word 'n spesiale slot gebruik om mense te verhoed om die kring tydens onderhoud en herstelwerk aan te skakel. Noem VIER situasies wanneer die uitslu itprosedure gebruik kan word
1.5Noem TWEE oorsake van ongelukke in die werk plek (2\
1.6Wat is die DRIE bela ngrikste redes waarom kalibrering belangrik is? (3\
1.7Verduidelik waarom dit belan rik is om 'n gevaarlike toestand in die werkplek reg te stel. (2\ [25]25
Q2— Section header —
2.1Noem die tipe toets wat met die meetinstrumente hier onder geassosieer kan word
2.1.1'n Klampmeter
2.1.2'n Aardlekkasie /polariteittoetser
2.1.3'n Isolasieweerstandtoetser (3 1\ (3
2.2Noem DRIE punte wat in gedagte gehou moet word wanneer onderhoud aan toets en meettoerusting gedoen word (3\
2.3Noem DRIE vereistes wat by die installasie van meettoerusting in aanmerking geneem moet word. (3\
2.4
2.5Teken 'n volledig benoemde kringdiag ram van 'n ingeskakelde spannings transformator. (4\ [15] 1204101315
Q3— Section header —
3.1Wat is die werking sbeginsel van 'n oondtermostaatskakelaar? (2\
3.2Verduidelik die werking van 'n outomatiese ketelkring kortliks. (2\
3.3
3.4Noem TWEE toestelle wat dieselfde termiese bedryfsreguleringsbeginsels gebruik. 2\ 3. Met verwysing na die SANS 10142 1:2012
3.5.4\in die ANTWOORDBOEK neer. Behalwe vi hul posisie in verhouding tot die (3.5. ...\en die bedrading wat tussen die verskillende (3.5.
3.6Noem DRIE van die stappe by foutopspori ng en toetsing van draagbare toestelle. (3\ [15]15
Q4— Section header —
4.1Met verwysing na wasmasjiene, voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woord(e\in te vul. Skryf slegs die woord(e\langs die vraagnommer (4.1.1
4.1.5\die ANTWOORDBOEK neer.
4.1.1Die wasproses bestaan uit vier basiese elemente/faktore, naamlik (4\
4.1.2(1\
4.1.3en (3\
4.1.4poolontwerp. (1\
4.1.5
4.2Jy moet 'n ketel toets en foutopsporing doen. Noem VYF stappe wat gevolg moet word om die probleem te diagnoseer. (5\ [15] (12041013\15
Q5— Section header —
5.1Noem enige DRIE oorte koppelings wat in motors gebruik word. (3\
5.2Noem DRIE stappe wat gevolg moet word om 'n elektriese taak suksesvol te beplan wanneer enke lfasige wisselstroommasjiene en beheertoerusting gekies word. (3\
5.3Noem DRIE take wat nodig is wanneer die installasie van elektriese motors beplan word. (3\
5.4Noem die DRIE elektriese toetse wat gewoonlik op motors uitgevoer word. 6\ [15]15
Q6— Section header —
6.1efinieer die term afskuinsing wat by sweiswerk gebruik word. (2\
6.2Noem VYF items persoonlike beskermingstoerusting (PBT\wat gedra moet word wanneer sweiswerk ge doen word. (5\
6.3Wat is DRIE fisiese uitwerkings van elektriese skok wa t die dood of ernstige beserings kan veroorsaak? (3\
6.4Verduidelik die tegniek vir die sprei van 'n elektrode weaving an electrode '\ is (5\ [15]15