Industriele Elekronika N2 — Document

November 2023 — N2 — Industriele Elekronika

N2 2023 Nated Engineering
↓ Download PDF Facebook X 📄 367.9 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 7 pages 📝 40 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

40
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.10\ in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1Die aantal kere wat 'n siklus van 'n wisselstroom in een sekonde herhaal word, word die ... van die stroom genoem. amplitude ammeter frekwensie vloei
1.2'n Emittorvolger beskik oor ... faseverskuiwing tussen inset en uitset.
1.3Die spanning tussen die twee lyne van 'n tipiese kring in 'n huis verander periodiek in ... en konstant in grootte. frekwensie polariteit magneetveld periode
1.4'n Wisselspanning wat oor 'n spits tot spitswaarde van 360 V beskik, sal oor 'n gemiddelde waarde van ... beskik.
1.5Wanneer P tipe en N tipe materiaal deur middel van 'n spesiale proses verbind word, vind 'n verskynsel plaas wat as ... bekend is. resonansie binding ossillasie diffusie
1.6Wanneer 'n potensiaal in 'n kring of apparaat aangewend word, staan dit as ... bekend. 'n meetinstrument voorspanning dotering 'n kortsluiting
1.7'n ... is 'n toestel wat een vorm van energie na 'n ander vorm van energie omsit. transistor sender omsetter transformator
1.8'n ... is 'n temperatuursensitiewe oordraer wat uit twee geleiers bestaan wat van verskillende materiale gemaak is en aan albei ente verbind is. bimetaalstrook termistor potensiometer termokoppel
1.9Die basiese konstruksie van 'n fotodiode is dieselfde as die normale PN voegdiode, behalwe dat 'n ... in die huls ingevoeg is om toe te laat dat lig daarop val. diode lamp venster
1.1010
Q2— Section header —
2.1Die totale weerstand in die kring (R (8\
2.2Die totale stroom (2\
2.3Die spanningsval oor R (3\
2.4Strome I (4\
2.5Die totale krag wat deur die stroom verbruik word (3\ [20]20
Q3— Section header —
3.1= 6
3.1.5Die totale stroom in die kring (2\
3.1.6Die spanning oor R, L en C (6\
3.1.7Die fasehoek (2\
3.2Teken die fasordiagram. (2\ [20]20
Q4— Section header —
4.1Teken 'n netjiese, benoemde kringdiagram van 'n heelgolfgelykrigter deur 'n verlagingstransformator, vier diodes, 'n filterkring en 'n lasweerstand te gebruik. Toon die leweringsgolf sonder en met die filterkring.
4.2Noem TWEE deurbrekings meganismes breakdown mechanisms wat kan voorkom indien die teenvoorspanning oor die diode baie verhoog. (2\
4.3Gebruik die data hier onder om die volgende vrae te beantwoord: Bereken:
4.3.1Die waarde van P (krag in\ (3\
4.3.2Die waarde van A (kragversterking\ (3\
4.3.3Die totale wins in dB (2\ [18]18
Q5— Section header —
5.1Teken 'n netjiese, benoemde kringsimbool vir elk van die volgende transistors:
5.1.1Die PNP transistor
5.1.2
5.2Teken 'n netjiese, benoemde kringdiagram van 'n NPN transistorversterker in 'n gemeenskaplike emittorkonfigurasie. (5\
5.3Noem VIER toepassings van 'n lig afhanklike weerstand ('LDR'\. (4\ =100 mW =450 mW
5.4Teken 'n volledig benoemde diagram om die konstruksie van 'n lig afhanklike weerstand ('LDR'\ te toon. (5\ [18]18
Q6— Section header —
6.3Noem VIER voordele van sinchroniseerstelsels. (4\ [14] TOTAAL:14

Mark Allocation

Total100 marks
Sections10 + 20 + 20 + 18 + 18 + 14 = 100 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectIndustriele Elekronika
LevelN2
Document typeQuestion paper
Year2023
MonthNovember
Pages9
Downloads3

Examination context

Decade2020s
Years ago3y
SeasonSpring (SH)
Start dayWednesday
Exam periodNovember 2023
Days since exam1,075

About Industriele Elekronika examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size367.9 KB
Pages9
Archived on8 September 2026
File age47d
ContributorFreeMode
FingerprintBA4AD789A18B

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.