Sweis NCV Level 2 — Document

November 2020 — NCV Level 2 — Sweis

NCV Level 2 2020 NCV Engineering
↓ Download PDF Facebook X 📄 293.5 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 7 pages 📝 48 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

48
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.5\ die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Die spanning in die boog, wat die positiewe elektrode (anode\en die negatiewe elektrode (katode\spanningsval insluit, word so na as moontlik aan die boog gemeet
1.1.2Die kleurkode van die lewendige, die neutrale en die aarddraad wat met 'n prop verbind is Rooi, blou en groen
1.1.3Die drie hoofvereistes vir verbranding is ... papier, hout en gas. vlambare vloeistof, gas en hitte. hitte, brandstof en suurstof. brandstof, hitte en metale.
1.1.4Die plasing van twee metale parallel langs mekaar sonder dat hulle rande oormekaarslaan, staan bekend as 'n .... ponninglas
1.1.5Meganiese snytoerusting sluit in 'n ... metaalsaag, slyper en 'n sirkelsaag. plasmasnyer, gassnyer en lasersnyer. guillotine, buigmasjien en afsnymasjien gasgutsing, booggutsing en plasmagutsing
1.2Noem VYF sweisimperfeksies wat tydens die sweisproses kan voorkom. (5\ [10] 603101210
Q2— Section header —
2.1Stuiksweislasse is die mees algemene manier om twee plate te las. Verduidelik hoe mens met afgeskermde metaalboogsweising 'n stuiksweislas op 'n plaat aanbring (5\
2.2
2.3Noem SES maniere om die werkgebied vir afgeskermde metaalboogsweising gereed te maak. (6\
2.4Noem VYF sweisgevare by afgeskermde metaalboogsweising. (5\
2.5FIGUUR 1 hier onder toon 'n elektrodetang as een van verskeie sweis toe behore. Benoem die onderdele (A \die ANTWOORDBOEK. FIGUUR 1 (3\
Q3— Section header —
3.1
Q3— Section header —
3.3
3.4
Q4— Section header —
4.1Verduidelik hoe terugflitsing gedurende die oksiasetileensnyproses gebeur. (3\
4.2Dui aan of die volgende by oksiasetileensnytoerusting hoort. Kies die antwoord en skryf slegs 'Korrek' of 'Nie korrek' langs die vraagnommer (4.4.1
4.4.6\ die ANTWOORDBOEK neer.
4.2.1Terugflitsweerder
4.2.2Elektrodetang
4.2.3Suurstofsilinder
4.2.4Argongassilinder
4.2.5Snybrander
4.2.6
4.3Verduidelik die stappe waarvolgens 'n staalplaat ge sny word (5\
4.4FIGUUR 3 toon verskillende soorte toebehore (A B\ waarmee oksiasetileensnytoerusting gekonnekteer word. FIGUUR 3 Tabuleer DRIE verskille tussen toebehore A en B. (6\
4.5Verduidelik hoe oksiasetileentoerusting afgesluit word. (5\ [25] 603101225
Q5— Section header —
5.1FIGUUR 4 toon verskillende onderdele van gasmetaalboogsweis (GMBS\ toerusting Benoem die items (A H\ deur die antwoord langs die letters (A H\ in die ANTWOORDBOEK neer te skryf. FIGUUR 4 (8\
5.2
5.3Die tabel hier onder toon die GMBS parameters vir algemene koolstaal. Beantwoord die vrae oor die tabel in die ANTWOORDBOEK. Materiaal dikte
5.3.1Wat is die stroom vir 'n stuiklas met 'n materiaaldikte van 6 mm?
5.3.2Wat is die tempo van die draadvoerder vir 'n stuiklas met 'n materiaaldikte van 1,6 mm?
5.3.3
5.3.4Hoeveel spanning is nodig om 'n 3,3 mm dik plaat vir 'n sponninglas te sweis?
5.3.5Wat is die materiaaldikte vir 'n spanning van 25 vir 'n stuiklas?
5.3.6
5.4Noem die gevolge as mens die gasslange van gasmetaalboogsweis (GMBS\ toerusting verkeerd sou monteer. (2\ [20]20
Q6— Section header —
6.1Verduidelik die belangrikste doel van 'n smeltmiddel tydens sweissoldeerwerk. (3\
6.2Noem die VIER hoofelemente van 'n goeie sweissoldeersel of soldeersweislas. (4\
6.3Verduidelik hoe mens 'n sagtestaalmateriaal vir oksiasetileensweissoldering gereed maak (3\ [10] TOTAAL: 10010

Mark Allocation

Total100 marks
Sections10 + 25 + 10 + 25 + 20 + 10 = 100 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectSweis
LevelNCV Level 2
Document typeQuestion paper
Year2020
MonthNovember
Pages7
Downloads3

Examination context

Decade2020s
Years ago6y
SeasonSpring (SH)
Start daySunday
Exam periodNovember 2020
Days since exam2,169

About Sweis examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size293.5 KB
Pages7
Archived on8 September 2026
File age45d
ContributorFreeMode
Fingerprint6A70C9BE561B

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.