Pas En Draaiwerk NCV Level 2 — Document

November 2018 — NCV Level 2 — Pas En Draaiwerk

NCV Level 2 2018 NCV Engineering
↓ Download PDF Facebook X 📄 339.7 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 6 pages 📝 30 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

30
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.5in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.5Goeie huishouding beteken da t 'n mens jou werkgebied skoon, netjies en vry van enige gevaar hou. Die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid maak voorsiening vir die gesondheid en veiligheid van alle persone by die werk.
1.2FIGUUR 1 hier onder toon 'n bankslypmasjien. Benoem items (A E\in die ANTWOORDBOEK FI GUUR 1 (5\
1.3'n Slypwiel het 'n deursnee van 250 mm en 'n draaispoed van 1 675 m/min. reken die draaispoed van die slypwiel in RPM. (5\
1.4Teken 'n netjies benoemde diagram van 'n skroefdraad. Gee die volgende benoeming s: flank, steek, worteldiameter, top en topdiameter (6\
1.5Geboorde gate word met ruimers gefatsoeneer en vergroot. Noem VIER soorte ruimers wat oor die algemeen gebruik word (4\ [25] (6011042\25
Q2— Section header —
2.1FIGUUR 2 hier onder toon 'n radiaalarm boormasjien. Benoem items (A \in die ANTWOORDBOEK FIGUUR 2 (6\
2.2Sirkelvormige werkstukke word met behulp van V blokke geposisioneer en vasgeklamp. Teken 'n netjies benoemde diagram van 'n V blokklemmetode. Toon die volgende benoemings: klamp, sirkelvormige werkstuk, V
2.3Noem DRIE voor af kontroles wat op 'n pilaarboormasjien uitgevoer moet word voordat boorwerk daarmee gedoen kan word. (3\
2.4Kies 'n woord uit KOLOM B wat b y 'n illustrasie in KOLOM A pas . Skryf slegs die letter (A \langs die vraagnommer
2.4.4in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
2.4.4tapse spy trekspy
2.5Noem die verskil tussen gemasjineerde boute en swartboute (4\
2.6Noem TWEE funksies van 'n plat wast er. (2\ [25]25
Q3— Section header —
3.1Noem VYF soorte draaiwerk wat op 'n senterdraaibank gedoen kan word. (5\
3.2Verduidelik hoe 'n mens by 'n senterdraaibank die hoogte van 'n snybeitel korrek stel. Wenk: Die loskop 'tail stock '\ word gebruik. (5\
3.3FIGUUR 3 hier onder toon 'n loskop wat op 'n senterdraaibank gebruik word. Benoem items (A F\ in ie ANTWOORDBOEK. FIGUUR 3 (6\
3.4Verduidelik die funksie van 'n teenhouer 'lathe steady '\ (5\
3.5Noem VIER voordele van 'n drieklou kop 'three jaw chuck '\ (4\ [25]25
Q4— Section header —
4.1Noem VYF items van persoonsbeskermende toerusting (PBT\at 'n bediener moet dra as hy of sy met 'n freesmasjien werk. (5\
4.2Voltooi die volgende paragraaf deur die woorde in die onderstaande lys te gebruik. Skryf slegs die woord langs die vraagnommer (4.2.1
4.2.5in die ANTWOORDBOEK neer. niestuk; kolom; slee 'saddle '\ ; oorarm; bladklinke
4.3FIGUUR 4 hier onder toon verskillende soor te snybeitels wat vir freeswerk gebruik word. Benoem die snybeitels (A E\ die ANTWOORDBOEK. FIGUUR 4 (5\
4.4
4.5Verduidelik hoe 'n masjienskroef in lyn met 'n freesmasjien gestel word. (5\ [25] TOTAAL: 10025

Mark Allocation

Total100 marks
Sections25 + 25 + 25 + 25 = 100 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectPas En Draaiwerk
LevelNCV Level 2
Document typeQuestion paper
Year2018
MonthNovember
Pages6
Downloads3

Examination context

Decade2010s
Years ago8y
SeasonSpring (SH)
Start dayThursday
Exam periodNovember 2018
Days since exam2,901

About Pas En Draaiwerk examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size339.7 KB
Pages6
Archived on8 September 2026
File age46d
ContributorFreeMode
Fingerprint9AF3449DA637

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.