This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Onderskei tussen die volgende grondwerkakt iwiteite.
1.1.1Uitgrawings werksaamhede ('Cut operations'
1.1.2Opvulwerksaamhede ('Fill operations'\ (2 2\ (4\
1.2Waarvoor staan die volgende simbole wat gewoonlik vir padkonstruksie materiaal gebruik word:
1.2.3.2.4
1.3Noem TWEE verskillende tipes padmeubels ('road furniture'\ wat gewoonlik in 'n pad reserwe voorkom. (2\ [10]10
Q2— Section header —
2.1Verduidelik die betekenis van die volgende term e wat algemeen gebruik word wanneer 'n nuwe pad afgemerk word
2.1.1Helling
2.1.2Hartlyn/Middelstreep ('Centre line'\ (2 2\ (4\
2.2Noem VYF verskillende tipe handgereedskap en toerusting wat nodig sal wees wanneer die 3.4.5 (Pyt hagoras\metode gebruik word om 'n regte hoek op 'n konstruksie
2.3Noem VIER redes waarom sommige skuins oppervlaktes kan misluk ('fail'\ waar 'n pad gemaak word. (4\
2.4Verduidelik die stappe wat jy sal volg wanneer j y 'n toulyn en 'n hangwaterpas gebruik om die oppervlakte van 'n pad tussen twee vaste profiele waterpas maak aan beide kante van die pad. (5\ 2.
2.5.1 Wat is 'n hoogtemerk ('bench mark'\?
2.5.2Vanaf watter 'gemiddelde' (mean'\ vlak word 'n hoogtemerk gemeet? (2 1\ (2\ [20] 1203015220
Q3— Section header —
3.1Noem die deeltjiegroottes van, en waaruit die volgende padboumateriaal bestaan:
3.1.4Gruis Sand Klei lik (4
3.2Noem die meganiese eienskappe van grond ten opsigte van die volgende:
3.2.1Permeabiliteit/De rtrekbaarheid
3.2.2Kompaksie (2 2\ (4\
3.3Noem DRIE redes waaro m water op grond gespuit word tydens die kompaksieproses van 'n padlaag.
3.4Verduidelik hoe jy 'n handtoets sal uitvoer om die waarde van die plastiekperk (voginhoud\'n grondmonster te evalueer en te bepaal. (5\ [20]20
Q4— Section header —
4.1Noem VYF redes waarom 'n doeltreffende paddreineringstelsel op die rybaan van 'n pad nodig is.
4.2Helling of waloppervlaktes word dikwels beskerm deur 'n laag bogrond oor die oppervlakte van die helling of wal te s prei. Gee redes waarom 'n bogrondlaag soms gebruik word op somm ige helling
4.3.2Oppervlaktedreinering Onderlaa gdreinering (3\ (3\
4.4Noem TWEE tipes materiaal waarvan die volgende tipe duikslote ('culvert'\ gemaak kan word of hoe dit saamgestel word:
4.4.2Plooibare duiksloot Rigiede duiksloot (2 (2
4.5Noem DRIE tipe ondergrondse drein eringstelsels wat gewoonlik gebruik word: (3 [20] 1203015220
Q5— Section header —
5.1Grondwerk behels operasionele aktiwiteite wat vereis dat die formasievlak van die pad bereik word wat die platform vorm waarop die bestratingslae ('pavement layers'\ ir die pad gebou sal word. Noem die TWEE belangrikste operasionele aktiwiteite waaruit grondwerk
5.2Bespreek SES verskillende situasies waar dit waarskynliker is dat die instorting van uitgrawings sal voorkom as die kante van die u itgrawings nie teen instorting beskerm word nie. (6\
5.3Noem VIER verantwoordelikhede wat deur die Wet op Masjinerie en Beroepsveiligheid uiteengesit word wat die werkers moet nakom om veiligheid op die terrein te verseker.
5.4Noem VYF ver skillende tipe aanleg en padkonstruksiemasjinerie wat gewoonlik vir grondwerkaktiwiteite gebruik word, soos om n verskuiwing en trekwerk op 'n padkonstruksie
5.5Noem DRIE aspekte wat oorweeg moet word wanneer 'n toeganklike roete vir groot vragmotors ontwerp en beplan word om te trek en te beweeg tus en voorraadhope en werkareas. (3\
5.7Noem DRIE hoofs tadiums van grondwerk wat spesifieke tegnieke en toerusting sal vereis. (3 [25]25
Q6— Section header —
6.1Noem EEN tipe padkonstruksiemateriaal wat onmiddellik onder die oppervlaktelaag van 'n pad as basis laag gebruik kan word . (1\
6.2Onderskei tussen die volgende tipe onbestrate paaie.
6.2.2Grondpad Gruispad (2 2\ (4\ [5] TOTAAL: 1005