This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Termiese weerstand
1.2Ongelyksoortige gedrag
1.3Impakweerstand
1.4Poreusheid
1.510
Q2— Section header —
2.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (2.1.1
2.1.3\in die ANTWOORDBOEK te skryf.
2.1.1Volgens die Oerknalteorie ('Big Bang Theory'\ was alle materie op een stadium 'n klein deeltjie wat met ontsettende krag uitgesit en baie deeltjies vrygestel het.
2.1.2Die binneste kern is gesmelte rots wat onder die aardoppervlak voorkom.
2.1.3
2.2Noem en beskryf TWEE lae van die aarde. (4\
2.3Wat is die geologiese prosesse in die vorming van grond? (3\ [10]10
Q3— Section header —
3.1Noem VIER tipes grond. (4\
3.2Noem VIER materiale wat in tradisionele boutegnieke gebruik word. (4\
3.3Noem TWEE problematiese grondtipes (' founding materials'\ wat algemeen in Suid
Q4— Section header —
4.1Noem DRIE maniere om uitsetting wat deur vog veroorsaak word, te voorkom. (3\
4.2Noem DRIE verskillende prosesse vir die vervaardiging van bakstene. (3\
4.3Verduidelik die term, verswakking van basteenwerk (' brickwork deterioration '\. (3\
4.4Baie verskillende tipes verbandtegnieke bestaan. Noem die verbandtegnieke hier onder wat in die boubedryf gebruik word.
4.4.3(3 1\ (3\
4.5Gee TWEE metodes wat gebruik kan word om vanadiumvlekke te verwyder. (2\ 4. Wat is 'n holmuur? (1\ [15]15
Q5— Section header —
5.1Kies 'n term uit KOLOM B wat by 'n beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A L\langs die vraagnommer (5.1.1
5.1.10\ in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
5.1.10Die onderste deel van die fondasie van 'n kolom, muur, gebou Die proses waar dagha gebruik word om oppervlakke soos mure, vloere en plafonne te bedek Enige materiaal wat by sement gevoeg word om die sementmengsel te
5.2Verduidelik kortliks waarom beton as 'n algemene boumateriaal gekies word. (2\
5.3
5.4Noem DRIE verskillende tipes verdigtingstegnieke. (3\
5.5Noem VIER maniere waarop by mengsels vir die vervaardiging van beton gestoor word. (4\
5.6Waarom word staalstawe in die meeste gevalle in beton ingevoeg/omhul? (2\ [25] 1201006225
Q6— Section header —
6.1Noem DRIE basiese bestanddele waaruit dagha bestaan. (3\
6.2Bespreek die proses vir die meng van dagha. (5\
6.310
Q7— Section header —
7.1Definieer die term, nabehandeling smiddels (' curing compounds '\. (2\
7.2Noem TWEE voordele daarvan om klein hoeveelhede pleister te meng en te gebruik. (2\
7.3
7.4Noem DRIE metodes om pleister aan 'n betonsoffiet te laat bind. (3\ [10]10
Q8— Section header —
8.1Voltooi die volgende stellings deur die ontbrekende woorde in te vul. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (8.1.1
8.1.6\in die ANTWOORDBOEK neer.
8.1.1
8.1.2'n Afvlakplank ('screed board'\ is 'n instrument wat gebruik word om ... en beton glad af te werk.
8.1.3Mislukte binding is wanneer die gidspleister of bolaag nie aan die basislaag ... nie.
8.1.4
8.1.5'n ... is 'n toetsapparaat wat gebruik word om gidspleister te toets.
8.1.6
8.210