This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.10\die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM OL M B
1.10Word hoofsaaklik op ronde k mponent soos skagte gebruik om longitudinale of oorlangse beweging te verhoed
2.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skry f slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (2.1.1
2.1.5\in die ANTWOORDBOEK neer.
2.1.1Hidrouliese remstelsels is die remstelsel wat die algemeenste in modern motor voertuie gebruik word
2.1.2
2.1.3'n T ransistor h et twee pote en albei pote het dieselfde funksie
2.1.4'n Kapasitor berg en stel elektriese energie vry
2.1.5
2.2anneer 'n LED aan 'n kragbron (galvaniese sel \gekoppel word, word fotone af gegee van die halfgeleiersubstans Hierdie fotone word as lig beskou
2.2.1Identif iseer die benoemde komponente van die LED in FIGU UR deur die antwoord langs die letter
2.2.2aarvoor staan LED (1\ (6021022\
2.3Teken 'n netjiese skets van elk van die volgende e lektriese k omponent
2.3.1Ammeter
2.3.2Sel
2.3.3Lugkerntransformator ('Air core transformer'\
2.3.4
2.4ee EEN verskil tussen 'n geleier en 'n solator in 'n elektriese stelsel en gee EEN voorbeeld van el
2.5Tw ee resistors van en word parallel gekoppel in 'n elektriese baan
2.5.1Ma ak 'n skets om te toon hoe die resistors gekoppel is (2\
2.5.2Bereken die totale weerstand van die baan (4\ [25] VRAAG25
3.1FIGU UR toon 'n deursnee aansig van 'n
3.1.1Identif iseer die benoemde dele deur die antwoord langs die letter in die ANTWOORDBOEK te skryf
3.1.2ee EEN doel van A. (1\
3.2Verduidelik waar om bandaandrywings nie gesm eer kan word nie (4\
3.3ee TWEE redes hoekom kettingaandrywings tussenkettingratte het (2\
3.4Verduidelik hoekom kettingaandrywing meer doeltreffend as bandaandrywers is (4\
3.5Ma ak 'n netjiese benoemde skets van 'n kettingaandrywer e n sluit in die aandrywingsrat met minder tande, die aangedrewe rat ('spocket'\ die
4.1FIGU UR toon drie ingekamde ratte met rat wat kloksgewys roteer, soos
4.1.1ee die rotasierigting van rat P.
4.1.2ee ie rotasierigting van rat R.
4.1.3
4.2Maak 'n lys van VYF soorte ratte wat in ing nieurs telsels gebruik word (5\
4.3FIGU UR toon 'n eenvoudige rataandrywing. Die spoed van rat X is 800 r/min terwyl rat Y 200 tande het en teen 120 r/min
4.4Illustreer met behulp van TWEE sketse die verskil tussen 'n reguittandrat en 'n dubbele skroefrat (4\ [15]15
5.1Noem die hoofverskil tussen hidrouliese en pneumati ese stelsels (2\
5.2'n Elektroniese beheerstelsel bestaan uit 'n invoer, 'n proses en 'n uitlaat Die invoer is inligting wat deur 'n sensor aan 'n mi ropro sesseerder
5.3
5.4ee EEN voordeel van 'n elektromagnetiese rem tydens 'n kragonderbreking (1\
5.5oem EEN toepassing wat elektromagnetiese remme gebruik (1\
5.6oem DRIE tipes remstelsels wat in ingenieurstelsels gebruik kan word (3\ [15] (6021022\15
6.1As onderhoudtegnikus moet jy die k omponent e van die masjien wat in FIGUUR getoon word, nagaan FIGU
6.1.1Identif iseer die benoemde dele deur die antwoord langs die le tter in die ANTWOORDBOEK te skryf
6.1.2Noem 'n inspeksie wat jy op elk van die volgende k omponent sal doen
6.2Noem die gereedskap wat gebruik word om elk van die volgende instandhoudingstake te voltooi
6.2.1Om die binne deursnee van 'n drilmasjienonderdeel te meet
6.2.2Om die weerstand van 'n elektriese k omponent te meet
6.2.3
6.3oem TWEE voordele van 'n goeie instandhoudingsplan (2\
6.4ee EEN funksie van 'n beheerstelsel (1\ (6021022\ NC1150
6.5Noem watter impak 'n goeie instandhoudingsprogram op elk van die volgende aspekte van 'n besigheid het
6.5.1Produ ktiwiteit
6.5.2Winsmarges 'profit marjin '\ van die maatskappy
6.5.315