Handvervaardiging NCV Level 2 — Document P1

November 2023 — NCV Level 2 — Handvervaardiging

NCV Level 2 2023 NCV Engineering
↓ Download PDF Facebook X 📄 373.5 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 6 pages 📝 45 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

45
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Definieer die woord veiligheid (1\
1.2Noem DRIE gesondheidsgevare. (3\
1.3Onderskei in jou eie woorde tussen beroepsgesondheid en beroepsveiligheid by die werk. (2\
1.4Jy was in die werkswinkel besig toe een van jou Philips skroewedraaiers, een met 'n plastiekhandvatsel, van die werksbank afgerol en op die vloer geval het. Die punt van die skroewedraaier s beskadig.
1.5Min maatskappye kan sonder elektriese energie klaarkom. Dit is noodsaaklik vir hulle dag tot dag werksaamhede. Watter DRIE dinge kan maatskappye doen om elektrisiteit te spaar?
1.6'n Gevaar is enigiets in die werkplek wat eiendom kan beskadig of mense kan beseer. Noem TWEE moontlike gevare in 'n onveilige werkswinkel. (2\ [17]17
Q2— Section header —
2.1Verduidelik die volgende terme:
2.1.1Halveer
2.1.2Fabrisering
2.1.3
2.2Toon aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (2.2.1
2.2.2\in die ANTWOORDBOEK neer.
2.2.1Die dikte van lyne in 'n ingenieurstekening verskil. Party lyne is onafgebroke en ander is gebroke.
2.2.2
2.3Noem VYF tekeninstrumente wat in Ingenieurstekene gebruik word. (5\ [10] (6030092\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief10
Q3— Section header —
3.1Benoem die onderdele van die stuk gereedskap in FIGUUR 1 hier onder deur slegs die antwoord langs die nommers (3.1.1
3.1.8
3.2Wat is die naam van
Q3— Section header —
3.3Verduidelik hoe mens 'n ingenieurshaak gebruik om seker te maak dat oppervlakke loodreg op mekaar is. (3\
3.4Noem VIER soorte beitels. (4\
3.5Benoem die volgende tange en verduidelik waarvoor hulle gebruik word:
3.5.424
Q4— Section header —
4.1Verduidelik die volgende wat met soldeer en sweiswerk te doen het:
4.1.1Wisselstroom (WS\
4.1.2
4.2Benoem die onderdele van die soldeerbout in FIGUUR 2 hier onder deur slegs die antwoord langs die vraagnommer (4.2.1
4.2.7
4.3
4.4
4.5Verduidelik die boogsweisproses kortliks. (7\ [29] 603009229
Q5— Section header —
5.1Goeie huishouding help om beserings te voorkom. Verduidelik minstens VYF voordele van goeie huishouding. (5\
5.2Veiligheidstekens en kleure is in enige werkswinkel baie belangrik. Noem VYF redes hoekom hulle belangrik is. (5\
5.3Verduidelik die volgende dokumente wat inligting bevat waarvolgens 'n projekplanblad saamgestel word.
5.3.1Materiaallys
5.3.2
5.4Noem TWEE gebruike van elk van die volgende nie ysterhoudende metale:
5.4.1Aluminium
5.4.2Koper
5.4.320

Mark Allocation

Total100 marks
Sections17 + 10 + 24 + 29 + 20 = 100 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectHandvervaardiging
LevelNCV Level 2
Document typeQuestion paper
Year2023
MonthNovember
Pages7
Downloads2

Examination context

Decade2020s
Years ago3y
SeasonSpring (SH)
Start dayWednesday
Exam periodNovember 2023
Days since exam1,074

About Handvervaardiging examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size373.5 KB
Pages7
Archived on8 September 2026
File age45d
ContributorFreeMode
Fingerprint027B01259B38

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.