Betonstrukture NCV Level 2 — Document

November 2018 — NCV Level 2 — Betonstrukture

NCV Level 2 2018 NCV Engineering
↓ Download PDF Facebook X 📄 203.3 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 100 marks ⏱️ 3h 📄 6 pages 📝 45 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

45
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.6\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Bekisting is 'n tydelike struktuur of vorm waarin vloeibare beton gegiet en verdig word om hard te word.
1.1.2Permanente bekisting word ook vaste bekisting genoem.
1.1.3Heuningkoek word in beton gevorm wanneer die sement deur openinge uitloop terwyl die beton nog nie verhard het nie.
1.1.4'n Loslaatagent is die persoon op die bouterrein wat arbeiders wat nie hul werk doen nie afdank.
1.1.5
1.1.6
1.2Daar word van jou verwag om bekisting te bou. Noem VIER vereistes waaraan die bekisting moet voldoen. (4\ [10] (12020132\10
Q2— Section header —
2.1Noem twee voordele daarvan om tafelbekisting met 'n hyskraan te verskuif. (2\
2.2Voltooi die volgende sinne deur die woorde wat in die onderstaande lys verskaf word te gebruik. Skryf slegs die woord(e\langs die vraagnommer (2.2.1
2.2.8\ die ANTWOORDBOEK neer. horisontaal; kant; groot; hyskraan; rant; gerol; multivloer; blad Lugtafelbekistingstelsels flying table form systems tafelbekisting wat op verskillende vloere van 'n gebou gebruik word sonder
Q3— Section header —
3.1Bereken die druk onder in vloeibare beton in 'n houer wat 2 m diep . Die digt eid van die beton is 2 000 kg/m
3.2Gee VIER redes waarom beton bekistingsverbindings concrete form ties somtyds in bekisting gebruik word. (4\
3.3Gee VIER orsake waarom tutte kan buig of ingee. (4\
3.4Omskryf die term herstutte reshores (2\
Q4— Section header —
4.1Maak 'n netjiese, eenvoudige boaansigtekening om die ondersteuning en bekisting van 'n L vormige muur te illustreer. Die tekeninge moet die volgende dele van die struktuur toon: klampjuk waler
4.2FIGUUR 2 toon 'n deel van 'n betonbalk en blad. Kopieer en voltooi die figuur in die ANTWOORDBOEK en toon hoe die hout bekisting sal lyk wat 'n stut
4.3Verduidelik die gebruik van 'n stokpasser et 'n netjiese, benoemde skets. (5\ [25]25
Q5— Section header —
5.1Verduidelik onder watter omstandighede die volgende tipes laste gebruik word:
5.1.1Joggelvoeg
5.1.2Konstruksielaste met beginstawe starter bars
5.1.3
5.1.4
5.2Noem TWEE tipes materiaal waarvan waterstuiters water stops vervaardig word. (2\
Q6— Section header —
6.1Omskryf die term loslaatmiddel releasing agent (2\
6.2Noem VYF eienskappe van 'n goeie loslaatmiddel. (5\
6.3Noem DRIE gevalle waar loslaatmiddels aan bekistingsvlakke aangewend moet word. (3\ [10]10
Q7— Section header —
7.1
7.1.6\in die ANTWOORDBOEK neer.
7.1.1Onvoldoende betondekking is die belangrikste oorsaak van swak (duursaamheid/klewing\van wapening. (1\
7.1.2Wanneer staal roes (sit dit uit/trek dit saam\en veroorsaak dit dat betondekking bars. (1\
7.1.3Een van die redes waarom onvoldoende betondekking kan voorkom is die (abnormale/normale\agteruitgang van beton. Agteruitgang van beton (selfs wanneer die beton goed is\ vind (van buite af binnetoe/van binne af buitentoe\plaas.
7.1.4Nog 'n rede vir te min betondekking is die gebruik van verkeerde of onvoldoende (wapening/toleransies\ (1\
7.1.5'n Verdere rede vir te min betondekking is die uitwerking van (wring /dimensionele\oleransies op die betondekking. (1\
7.1.6Sommige ander redes vir onvoldoende betondekking is die gebruik van verkeerde spasieerders of te (veel/min\spasieerders en die gebruik van staal of bekisting wat nie (in lyn/volgens toleransie\is nie.
7.2
7.3Nabehandeling (curing\ is die proses waarin verdamping van water uit beton vertraag word. Noem TWEE nabehandelingsmetodes vir beton. (2\ [20] TOTAAL: 10020

Mark Allocation

Total100 marks
Sections10 + 10 + 15 + 25 + 10 + 10 + 20 = 100 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectBetonstrukture
LevelNCV Level 2
Document typeQuestion paper
Year2018
MonthNovember
Pages6
Downloads4

Examination context

Decade2010s
Years ago8y
SeasonSpring (SH)
Start dayThursday
Exam periodNovember 2018
Days since exam2,901

About Betonstrukture examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size203.3 KB
Pages6
Archived on8 September 2026
File age46d
ContributorFreeMode
Fingerprint3966A46A325E

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.