Nc1540 Menslike En Sosiale Ontwikkeling NCV Level 3 — Memo

November 2024 — NCV Level 3 — Nc1540 Menslike En Sosiale Ontwikkeling

NCV Level 3 2024 NCV Education and Development
↓ Download PDF Facebook X 📄 206 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

📄 8 pages 📝 58 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

58
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.110
Q2— Section header —
2.1.10bestek frekwensieverdeling navorsers landelike middele aanspreeklik estetiese spot outisme
2.2.16Waar Onwaar Onwaar Waar Waar Onwaar Onwaar Waar Onwaar
Q3— Section header —
3.1.1[20] TOTAAL AFDELING A: AFDELING B20
Q4— Section header —
4.1.1Geloofwaardigheid
4.1.4Ondersteuning (1\
4.1.5Betroubare bron, outeur se getuigskrifte, bewys van gehaltebeheer, bekende of gerespekteerde deskundige, steun van 'n organisasie (2\
4.1.6'n Bron wat vandag (nie gister nie\ korrek is, 'n bron wat die volle waarheid bevat (2\
4.1.7Billik, gebalanseerd, objektief, beredeneerd, geen belangekonflikte, onwaarhede of partydigheid nie. (2\
4.1.8'n Bron wat oortuigende bewyse vir die bewerings daarin aanvoer, 'n bron wat getrianguleer kan word (minstens twee ander stawende bronne kan gevind word\
4.2
4.3.1
4.3.2
4.3.3Niemand nie, ook nie Mpho nie, het voorheen navorsing oor haar besigheid gedoen nie. Dit is daarom die eerste keer dat navorsing oor haar besigheid gedoen word. Mpho moet haar in haar navorsing op haar eie besigheid toespits
4.4Honger of hongersnood Geen veilige drinkwater nie Dood Siekte of 'n gebrek aan gesondheidsorg Werkloosheid Te min geld om die noodsaaklike te koop Gebrek aan onderrig Onvoldoende behuising [30]30
Q5— Section header —
5.1.1Omdat onderwysers 'n groot invloed op leerders het, moet ek 'n voorbeeld stel deur alle leerders, ongeag hulle ras, goedsdiens, kultuur of taal, met respek te behandel en hulle waardigheid te respekteer.
5.1.2
5.1.3
5.1.4
5.1.5Dit is onderwysers se plig om leerders wat swaarkry , te troos en hulle lyding te verlig. As ek nie kan nie, moet ek hulle verwys na iemand wat kan.
5.1.6
5.2Selfaktualiserende mense: Aanvaar die feite en werklikhede; hulle ontken of vermy dit nie. Is spontaan in hulle idees en optrede Is kreatief Los graag probleme op, dikwels ook ander mense se probleme.
Q6— Section header —
6.1.1Nie oorgedra nie
6.1.2Oorgedra
6.1.3Oorgedra
6.1.4Nie oorgedra nie
6.1.5
6.2.1Die mate van ondersteuning wat 'n leerder kry hang af van die soort en die graad van die gestremdheid wat 'n leerder het. Die leeromgewing (infrastruktuur, klaskamerinrigting, onderrig leeraktiwiteite, assessering en so meer\ moet aangepas word by die
6.2.2Die soort skool waar 'n leerder sal gaan hang af van hoeveel ondersteuning hierdie leerder nodig het. / Die leeromgewing (infrastruktuur, klaskamerinrigting, onderrig leeraktiwiteite, assessering en so meer\ moet aangepas word.
6.2.3
6.2.4
6.3.1
6.3.2
6.3.3Die gesondheid van verhoudings met ander: hoe goed die bande is wat met ander mense in die samelewing of die gemeenskap gesmee word.
6.3.4Fisieke gesondheid: geen siektes, 'n gebalanseerde dieet behels kos uit al vyf voedselgroepe / oefening soos stap en fietsry / genoeg slaap, en so meer. Geestelike gesondheid: Stres word doeltreffend gehanteer
6.4.1Stem saam/Verskil (1\
6.4.2Ek stem saam: Armoede is minder omdat baie mense deesdae gesondheid dienste kry en 'n staatstoelae ontvang. Ek verskil: Al meer mense is deesdae werkloos en dit vernietig individue en gesinne.
6.5.1Ongeskiktheidstoelaag
6.5.2Ouderdomspensioen
6.5.3Sorgafhanklikheidstoelaag
6.5.4Pleegkindtoelaag
6.5.530
Q7— Section header —
7.1.1
7.2.1Dit is bitter moeilik om uit die strik van armoede te ontsnap as jy eers eenmaal daarin verstrik geraak het . Daarom kan gesinne generasies lank in armoede verstrik wees
7.2.2
7.3Armoede beteken vir elke mens iets anders. Party mense het nie kos of ordentlike klere nie en dink daarom hulle is arm. Ander mense het kos en klere en ly geen gebrek nie, maar dink steeds hulle is arm omdat hulle nie baie
7.4Absolute armoede is 'n vaste standaard wat oor 'n lang tyd en in verskeie lande presies dieselfde bly. Relatiewe armoede meet inkomste ongelykheid deurdat die burgers van 'n land se inkomstes vergelyk word.
7.5
7.6.1Alle leerders het die reg op onderwys, ongeag hulle ekonomiese situasie, kultuur, ras, geslag of godsdiens. Geen leerder mag anders as die res van leerders behandel word nie. Alle leerders moet dieselfde geleenthede geniet.
7.6.2Volgens hierdie beginsel moet alle leerders 'n goeie opvoeding geniet sodat hulle uit die armoedestrik kan ontsnap deur na skool 'n goeie betrekking los te slaan.
7.6.3

Mark Allocation

Sections10 + 30 + 20 + 30 + 30 + 30 + 30 = 180 marks

Paper information

TitleMemo
SubjectNc1540 Menslike En Sosiale Ontwikkeling
LevelNCV Level 3
Document typeMemorandum
Year2024
MonthNovember
Pages8
Downloads4

Examination context

Decade2020s
Years ago2y
SeasonSpring (SH)
Start dayFriday
Exam periodNovember 2024
Days since exam707

About Nc1540 Menslike En Sosiale Ontwikkeling examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size206 KB
Pages8
Archived on8 September 2026
File age45d
ContributorFreeMode
FingerprintD8D7B4AD21D4

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.