This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1Niegemotoriseerde vervoer sluit nie vervoer in wat deur ... aangedryf word nie. diere enjins batterye
1.2
1.3
1.4Kost e wat met die berging van goedere verband hou: Verkrygingskoste Produksiekoste Bergingskoste
1.5
1.6Verkope min koste van verkope is gelyk aan ... omset. netto wins. bruto wins. bruto inkomste.
1.7Inkomste item: Salarisse Verkope
1.8'n Groep mense met eenderse belangstellings staan as ... bekend. kluster ('cluster'\ logistieke kern
1.9Nie 'n nasionale lughawe nie: Nelspruit Kimberley Kaapstad Saldanha
1.10Suid Afrika se hoofuitvoeritem: Goud Brandstof
Q2— Section header —
2.10\n die ANTWOORDBOEK neer te skryf
2.1Die doel van die Wysigingswet op Oorgrenspadvervoer is om die toestaan van permitte verder te beheer.
2.2Die WOFB ('PFMA'\ is daarop gerig om eenvormige norme en standaarde vir die tesourie in te stel.
2.3
2.4Die streekspadnetwerk word deur SANRAL bestuur.
2.5'n Vervaardiger sit grondstowwe in afgewerkte goedere om.
2.6Versekering is 'n voorbeeld van vaste koste.
2.7Vragkoste sluit verpakking, paletstapeling ('palletising'\ en vervoerkoste in.
2.8Indien koste verhoog sal winsgewendheid verminder.
2.9
2.10'n Positiewe oomblik van waarheid beteken dat daar nie aan klant se verwagtinge voldoen word nie. (10 1\ [10] TOTAAL AFDELING A: 2010
Q3— Section header —
3.1Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae. SPOORVERVOER GAAN TEEN 2050 DIE KERN VAN SUID AFRIKAANSE VERVOER STELSEL UITMAAK Die Direkteur
3.1.1
3.1.2
3.1.3Noem die onderneming in staatsbesit wat vir die spoorvervoerbeleid verantwoordelik is. (2\ (11020274\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
3.2
3.3Verduidelik die doel van die verklaring van belange in die tenderdokument in detail. (4\
3.4Noem DRIE items wat in die prysskedule voorkom. (3 2\ (6\
3.5Verduidelik die 90/10 verwysingspuntstelsel in 'n openbare verkrygingsstelsel. (2\ 32]
Q4— Section header —
4.1Definieer vraglogistiekdeurgang ('freight logistics corridor'\ (2\
4.2Noem VIER uitdagings wat maatskappye wat op intermodale vervoer afhanklik is, in die gesig staar. (4 2\ (8\
4.3
4.4Verduidelik elk van die volgende begrippe kortliks:
4.4.1Inkomende logistiekbestuur
4.4.2Uitwaartse logistiekbeheer
4.4.3
4.5Noem VIER aktiwiteite wat gewoonlik deur logistiekbestuurders beheer word. (4\
4.6
4.7Onderskei tussen vaste en veranderlike koste. (4\ [33] (11020274\33
Q5— Section header —
5.1Noem DRIE maniere waarop 'n maatskappy wins kan vermeerder. (3\
5.2
5.3Verduidelik TWEE maniere waarop maatskappy winsgewendheid kan verbeter in detail. (2 2\ (4\
5.4Noem DRIE voordele van pakhuisbestuursplan. (3 2\ (6\
5.5Noem Suid Afrika se DRIE belangrikste internasionale lughawes. (3\
5.6Noem VIER funksies van verspreidingsmaatskappye. (4 2\ (8\ [34]34
Q6— Section header —
6.1Onderskei tussen invoer en uitvoer (4\
6.2Noem VIER lande wat aan Suid Afrika grens. (4\
6.3Noem VIER lande waarvandaan Suid Afrika goedere invoer. (4\
6.4Gee DRIE maniere waarop voertuigspoorstelsels ('vehicle tracking systems'\ produktiwiteit in 'n logiestiekmaatskappy kan verbeter. (3 (3
6.5Bespreek DRIE gereeldeklantkoppelv akke (' frequent customer interfaces '\ (3
6.6Verd uidelik DRIE instrumente wat gebruik kan word om terugvoering van klante te verkry. (3 2\ (6
6.731