This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.10\in jou ANTWOORDBOEK neer.
1.1n ... is een van die basiese toetreevlakposisies wat in die groothandels en kleinhandelsbedryf voorkom.
1.2Die ... skep bewustheid van en sorg vir blootstelling aan p rodukte. artikelafdeling verspreidingsadeling bemarkingsafdeling
1.3n Uiters effektiewe manier om klantediens te meet, sonder dat die personeel daarvan bewus is, is ...
1.4EEN van die elemente wat in aanmerking geneem moet word wanneer die diens beoordeel word wat deur n verkoopsassistent gelewer word, is ...
1.5
1.6... is een van die beheerbare en veranderlike uitgawes. VBVG ( FMCG
1.7... word deur groothandelaars en kleinhandelaars gebruik om te verseker dat n oneerlike kassiere nooit transaksies kan magtig terwyl hulle as toesighouer waarneem nie.
1.8Die groothandelaar/kleinhandelaar gebruik die ... om die aantal dae te meet waartydens die hoeveelheid voorraad sal hou sodat die onderneming kan voortgaan om handel te dryf sonder om nog v oorraad te bestel.
1.9... word gebruik om n klant se dienservaring te meet. Die klant se glimlag Terugvoeringskaarte
1.10
Q2— Section header —
2.10\in j ou ANTWOORDBOEK neer.
2.1
2.2n Glimlag is die maklikst e manier om uitnemende diens aan n klant te lewer.
2.3
2.4
2.5Die bestuur moet verhoed dat elke enkele artikel wat geteken is by die ontvangsarea nagegaan word aangesien dit tydver kwist ing is wanneer daar belangrike werk is wat wag.
2.6Toesighouers moet hul sleutels te alle t ye by hulle hou en dit nooit aan ander personeellid oorhandig nie.
2.7Nietigverklarings ( voids hoef nie gemagtig te word nie aangesien dit bloot
2.8Wann eer daar te veel voorraad is, is dit belangrik om die voorraadvlakke doeltreffend te bestuur.
2.9Die eerste stap in die vloei van voorraad deur n groothandels of kleinhandelsonderneming is wanneer die kassiere die goedere by die verkoopspunt boekst aaf en die klant daarvoor betaal.
2.1010
Q3— Section header —
3.10\n jou ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
3.10Groen kleinhandelswese Mentorskap Loopbaan Verkope Prystoeslag Die uitruil van kleingeld PI (
Q4— Section header —
4.10\jou ANTWOORDBOEK neer. terugbetaling; spesifieke verkoopsvaardighede; depositostrokie; effektiewe voorraadbeheer; wegverkope; Nasionale Kredietwet 34 van 2005; branduitgange; oplettendheid ; kontant
4.1Die ... is uitgevaardig om die maatskaplike en ekonomiese welstand van Suid Afrikaners te bevorder asook n regverdige, deursigtige, mededingende, volhoubare, verantwoordelike en toeganklike kredietmark en
4.2... is die manier waarop die verkoopsassistent n klant raaksien
4.3Om krimping op die winkelvloer te verminder, moet die bestuur die ... van hul winkels beveilig.
4.4... moet deur die organisasie gebruik word om winkelontvangste in te vorder en te deponeer.
4.5n Effektiewe ... moet die areas aandui waarin krimping kan voorkom asook presiese besonderhede aan die bestuur verskaf.
4.6... vereis dat die artikel deur die kl ant teruggebring word sodat dit in gerekenariseerde winkel in die voorraad teruggeskandeer word.
4.7Kontroleer en verseker dat die ... wat by die winkel ingevul is, sonder enige wysigings deur die bank gestempel en geteken is.
4.8... beteken dat daar voldoende voorraad is om vir verwagte verkope voorsiening te maak, maar dat daar nie te veel voorraad is nie.
4.9Een van die aspekte verbonde aan die evaluering van verkoopsprestasie is die gebruik van ... en die implementering van die verk oopsproses, waardeur die sterkpunte en swakhede openbaar gemaak word.
4.10... is n term wat beskryf hoe n klant na aanleiding van n promosieproduk by die winkel kan inkom, maar sodra die verkoopsassistent die klant ondervra, ontdek hulle dat die
Q5— Section header —
Q5— Section header —
5.1Die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 is een van die stukke wetgewing wat op Shoprite in die groothandels en kleinhandelsbedryf van toepassing is. Dui VIER ander stukke wetgewing aan waaraan winkels moet voldoen.
5.2
5.3
5.4
5.5Klantediens is n belangrike faktor vir Shoprite, ongeag die grootte of soort afsetwinkel. Dit het betrekking op die totale ervaring wat n verbruiker ontvang wanneer hulle inkopies doen. Help die verkoopsafdeling om terugvoering van
5.5.1
5.5.2Gee raad oor hoe n toesighouer in Shoprite se toiletware afdeling n klant kan hanteer wat n slegte ervaring met die
5.6Rekonsilieer die dag se deposito s met behulp van die inligting hier onder. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommer (5.6.1
5.6.9\in jou ANTWOORDBOEK neer. REKONSILIASIE VAN SHOPRITE SE DAAGLIKSE KONTANGONTVANGSTE Kantoorklerk: KHUMALO Datum: 22/11/2019 Kassiere se naam SIZWE
45.00Geskenkbewyse 100.00
25.00135.00 TOTALE ONTVANGSTE 5. 5.
5.7Nkoma is een van die jongste kassiere wat opgelei en onder toesighouding werk, maar die laaste week het hy elke dag n tekort. Jy is sy toesighouer en is bekommerd daaroor dat dit n negatiewe uitwerking op sy aanstelling gaan
5.8Shoprite is een van die kleinhandelaars met die snelste groei in die sektor wat sowel ekonomiese bydraes en werksgeleenthede betref. Die organisasie bied n wye verskeidenheid poste en loopbaanpaaie aan
5.8.1Stel n moontlike loopbaanpad op vir n persoon wat n rakpakker vir
5.8
Q6— Section header —
6.1Verduidelik met behulp van die groenkleinhandelstoepassing hoe Shoprite energie doeltreffend met betrekking tot die volgende kan gebruik:
6.1.1Ys en vrieskaste (2\
6.1.2Kasregisterpunttoerusting (2\
6.2
6.3
6.4
6.4.2 Doen aanbeveling oor hoe Shoprite sy verkope kan verbeter. (2
Q6— Section header —
6.5.1 Nuwe teikens
6.5.2 DRIE stappe
6.5
6.6
6.7
6.8Wanneer nasionale kleinhandelswinkels verkoopsprom osies beplan, ontvang hulle dokument wa as n promosiepak bekendstaan.
Q7— Section header —
7.1Bereken die ontbrekende bedrae met beh ulp van die formules wat in die tabel hier onder voorsien word. Toon die berekening langs die vraagnommer (7.1.1
7.1.12\jou ANTWOORDBOEK. GEGEWE STAP 1: BEREKEN STAP 2: BEREKEN (voorraadomset, dekking vir die week en dae van voorraad, gegewe die f ormules hier onder\ Item
7.1.6Koo gebakte boontjies per maand
7.1.12(12\
7.2
7.3Gee raad aan n toesighouer by Shoprite oor hoe hy die personeel kan betrek by die stel van verkoopsteikens.
7.4
7.5Shoprite bied drie dae lank n promosie van Ricoffy aan. Die verkoopsbestuurder kan nie met verdere idees vir die hoofuitstalling vorendag kom om die produk effektief te bemark nie. Demo
7.630