This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Versk eie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1 .1 1. 1. 10\die ANTWOORDBOEK neer
1.1.1'n .... verskaf fondse aan 'n sake eienaar teen 'n gespesifiseerd rentekoers
1.1.2'n belofte wat 'n sake eienaar s sekuriteit aanbied vir terugbetaling van 'n lening, en wat in die geval van wanbetaling verbeur sal word
1.1.3Hierdie uitgawe is 'n voorbeeld van 'n vaste koste in 'n onderneming Reklame
1.1.4Die punt waarteen die totale inkomste van 'n onderneming gelyk is an sy totale koste
1.1.5
1.1.6Die werkloosheidsversekering sfonds se bydrae tot die werknemers in Suid 15%.
1.1.7Belasting van sake inkomste ... die wins van die onderneming verminder
1.1.8Die inkom ste van 'n alleeneienaar word belas teen dieselfde koers as 'n priva at maatskappy
1.1.9Die BTW op 'n verkoopprys van BTW uitgesluit\ R737
1.1.10Hierdie beleggings evaluerings tegniek neem nie die tydwaarde van geld oor 'n tydperk in ag nie
1.2Voltooi die volgende sinne eur slegs die ontbrekende woord of woorde langs die vraagnommer (1. 2. 1.
1.2.1
1.2.2'n Korting is 'n belastingskrediet wat jy van jou normale belasting kan ... wanneer jy die belasting wat aan SAID betaal is, bereken
1.2.3
1.2.4'n Onderneming kan die dienste van 'n ... gebruik om regsbepalings en voorwaardes van 'n leningsooreenkoms te vertolk
1.2.5
1.2.6Die eienaar van 'n onderneming het fiksieboeke gekoop om in sy vrye tyd te lees. Dit is 'n ... uitgawe vir belastingdoeleindes
1.2.7'n ... is 'n belastingsertifikaat wat aan die einde van elke belastingjaar aan werknemers uitger eik word
1.2.8'n ... toon die bedrag wat 'n onderneming verwag om uit die verkoop van goedere vir 'n gespesifiseerde tydperk te ontvang
1.2.9Die verslag wat 'n lys van verskafferrekenings per tydperk aandui, staan bekend as ...
1.2.10
1.3Kies item uit KOLOM B om by beskrywing in KOLOM A te pas. Skryf slegs die letter (A \langs die vraagnom mer (1. 3.
3.6\in die ANTWOORDBOEK neer KOLOM KOLOM
1.3.6'n Langtermynverpligting van die onderneming wat oor langer as 'n jaar betaalbaar is Die winkelrekening wat die onderneming gebruik om vo orraad te koop BTW bygevoeg by die koopprys van goedere of dienste
1.4Ipeleng v ervaardigers produseer denimmateriaal, wat gebruik word om jeans te maak. Hulle vervaardig die materiaal teen R250 per eter en verkoop dit teen R500 per meter. MATERI
1.4.1R2 500
1.4.230 R7 500
1.4.4R15 000 40 R10 000 R20 000 50 R12 500 25 000
1.4.560 R15 000 Bereken die volgende:
1.4.1Veranderlike koste van die vervaardiging van 20 meter materiaal. (2\
1.4.2otal e verkope wanneer 20 meter materiaal verkoop word (2\
1.4.3Vaste koste van die verva ardiging van 30 meter materiaal (1\
1.4.4otal e koste van die produksie van 30 meter materiaal (2\
1.4.6Wins/verlies indien 50 meter materiaal verkoop word. Toon duidelik aan of dit 'n wins of verlies is Die aantal meter materiaa l wat verkoop moet word vir die onderneming om gelyk te breek. Toon die formule en berekenings
2.1atter ondernemingsvorm (vorm van eienaarskap\is Butho Catering Services and Partners Motiveer jou antwoord (2\
2.2oem en verduidelik TWEE bronne van befondsing waar Butho C atering services and Partners
2.3oem TWEE dokumente wat deur die befondser vereis kan word wanneer hulle om befondsing aansoek doen (2\
2.4oem TWEE items wat as kollateraal vir Butho Catering Services and Partners kan dien (2\
2.5Die onderneming oorweeg dit om vir 'n lening aansoek te doen sodat dit kan uitbrei Vhembe Bank bied 'n lening aan van R300 000 teen 12% p.
2.5.1Bereken die totale maandelikse bedrag wat aan Vhembe Bank betaalbaar is oor 'n tydperk van 5 jaar (4\
2.5.2Die eienaars van Butho Catering Services and Partners bev eilig nie die onderneming se fakture en kwitansies behoorlik nie Gee
2.6
2.7Butho Catering Services and Partners is aangeraai om 'n sakeplan op te stel om hul sukses te help verseker oem en beskryf kortliks DRIE komponente
2.8Butho Catering Services and Partners gaan die volgende koste in hul onderneming aan. Noem telkens of die koste direk of indirek is. Skryf slegs die woorde 'Dire
2.8.5\in die ANTWOORDBOEK neer
2.8.1Lo on van skoonmaker
2.8.2Meel vir bak
2.8.3Promo siepamflette
2.8.4Brandstof vir Busi se afleweringsvoertuig
2.8.5
2.9Butho Cater ing Services and Partners groei en Thoko en Busi oorweeg dit om
2.9.3in die ANTWOORDBOEK neer. Toon ALLE berekenings langs elke antwoord Januar ie Februar ie
2.9.1Kredietverkope
2.9.3(8\ [40] (3011014\ Kopiereg voorbehou Blaai om assebief VRAAG40
3.1Tinyiko Bakeries is besig met begrotingsbeheer vir 2018. Die eienaar monitor die werklike syfers teen die begrote syfers, soos in die tabel hier onder aangetoon word ITEM BEGROOT WERKLIK Produ
3.1.1Bereken die afwyking in produ kverkope. Noem duidelik of die afwyking gunstig of ongunstig is (3\
3.1.2ee EEN moontlike rede vir die afwyking wat jy in VRAAG
3.1.1bereken het (1
3.1.3Bere ken die afwyking vir water en elektrisiteit. (2\
3.1.4Dui aan of die afwyking wat jy in VRAAG
3.1bereken het gunstig of ongunstig is. Gee EEN moontlike rede vir jou antwoord (3\
3.1.5
3.1.6Lewer kommentaar op die koste : voordeelverhouding vir Projek B. (2\
3.1.7Noem DRIE belangrike brokkies inligting wat 'n onderneming moet gebruik om goeie besluite te neem (3\ (3011014\ 10 Kopiereg voorbehou
3.2.1Moet Semaka Tr ansporters die vragmoto koop? Antwo rd slegs 'Ja' of 'Nee'
3.2.3ee EEN rede vir jou antwoord in VRAAG
3.2.1Verduidelik kortliks die terugbetalingsmetode (2\
3.3
3.3.1Bereken die netto huidige waarde (NHW\van die voertuig. Toon ALLE berekenings (8\
3.3.2Op grond van jou antwoord in VRAAG
3.3.1behoort die onderneming die voertuig te koop? Gee 'n rede vir jou antwoord [35]35
3.2Semaka Transporters et di e interne opbrengskoers op 'n nuwe vragmotor as 12,6% bereken ndien die onderneming hierdie vragmoto
4.1Die volgende inligting is uit Stylish Services se rekords verkry BALAN SSTAAT VAN STYLISH SERVICES
4.1.2Bereken die bedryfsverhouding vir 2018. Toon die formule en rond die finale antwoord na TWEE desimale plekke af (6\
4.1.3Bereken die netto waarde van die onderneming vir 2017, en dan vir 2018 (4\
4.1.4ee EEN moontlike rede vir die verskil in die onderneming se netto waarde van 2017 tot 2018 (2\
4.1.5Die langtermynlenings het in 2018 gedaal. Gee EEN mo ontlike rede vir die daling (2\
4.2Die volgende inligting is uit die inkomstestaat van Truro Music Market verkry 2017 2018 Omset/Verkope 124 200 108 000
4.2.1Bereken die netto winspersentasie vir 2017. Toon die formule en rond af tot TWEE desimale plekke. (4\ (30 11014\ 12 Kopiereg voorbehou
4.2.2Bereken die omset prestasieverhouding vir 2018 Toon die formule en rond die antwoord na die naaste heelgetal af (4
4.2.3Verduidelik kortliks die verskil tussen bruto wins en netto wins (2\
4.3Gee 'n kort uiteensetting van die doel van elk van die volgende begrotings
4.3Produ ksiebegroting
4.3.2Arbeidsbegroting
4.3.3
4.4oem VIER moontlike uitgawes wat 'n onderneming soos Butho Catering Services and Partners kan aangaan (4
5.1
5.2Noem TWEE metodes wat 'n individu of 'n onderneming kan gebruik om hul belastingopgawes by SA ID in te dien
5.3Bestudeer die 2017/2018 belastingtabel hier onder en beantwoord die vrae Belasbare inkomste (R\ Belastingkoerse
5.3.1Seipati Sono besit 'n klein sakeonderneming in haar buurt. Sy is 48 jaar oud en het vir die jaar van aanslag belasbare inkomste van R545 000 gegenereer Bereken h aar belasting betaalbaar vir die jaar. Rond jou finale
5.3.2Lerato Du be is die eienaar van Dube E xpress wat 'n eenmansaak (alleeneienaar\ is. Sy is 66 jaar oud en verdien 'n maandelikse inkomste van
5.3.3Sara L ieu is 'n tikster vir Shosholoza P rintings en verdien R71 000 per
5.4oem TWEE ondernemingsvorme waar die eienaars beperkte aanspreeklikheid het (2\
5.5Noem TWEE gevolge vir 'n individu wat versuim om 'n belastingopgawe by SAID in te dien (2\
5.6Gadifele Moyo moet besluit watter EEN van twee masjiene (Masjien Q en Masjien R\ sy moet koop. Elke masjien kos R250 000. Die kontantvloeistrome vir hierdie masjiene is soos volg JAAR
5.7
5.7.1Bereken die onderneming se verkope vir belastingdoeleindes (4
5.7.2atter bedrag ten opsigte van die verkoop van die ou rekenaar sal die onderneming se belasbare inkomste verhoog: die opbrengs van R5 100 of die wins op die verkoop van die rekenaar van R2 000? (1
5.7