This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraag nommer (1.1.1
1.1.10\ in jou ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Die proses waarvolgens n sakestelsel gemeet, beoordeel en aangepas word, word ... genoem. beheer
1.1.2n Fase waarin n stelsel met behulp van n keuse van toepaslike regstellende stappe uit verskillende alternatiewe gewysig wor d, word ... genoem.
1.1.3... is nie n pilaar van TGB nie. Nuldefek
1.1.4Wanneer organisasies die GBS pros esse hersien, moet interne terugvoering van die ... verkry word.
1.1.5Wanneer n ander party bereid is om die koste te dek wanneer daar n moontlikheid van n risiko is:
1.1.6... is n voorbeeld van biometrie wat gebruik kan word om persoon eg te laat verklaar.
1.1.7
1.1.8
1.1.9... is n voorbeeld van n niehernieubare natuurlike hulpbron.
1.1.10Voorbeelde sluit grondstowwe, onvoltooide werk en/of voltooide goedere in: Voorraad Produksie Toerusting
1.2Kies n term uit KOLOM B wat by n beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A M\gs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\ in jou ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.2.41.
1.2.10n Ervare persoon wat n minder ervare persoon adviseer of bystaan n Metode waarvolgens portuur lede beoordeel word
Q2— Section header —
2.1Identifiseer die verskillende soorte doelstellings/planne vir hierdie onderneming. 2\ (6\
2.2Nomhle en Ntokozo moet n bedryfsplan saamstel. Dui die inhoud van n bedryfsplan aan. (5 1\
2.3TourIkasi, as n nuwe onderneming, het mense met vaardighede nodig om sy doelstellings te bereik.
2.3.1Definieer vaardi gheid (2\
2.3.2Verduidelik die soorte vaardighede waaroor werknemers van TourIkasi moet beskik om sy doelstellings te kan verwesenlik. (4 3\ (12\
2.4Verduidelik SES eksterne omgewingsfaktore wat TourIkasi kan verhinder om sy vasge stelde doelstellings te verwesenlik. (6 2\ (12\
2.540
Q3— Section header —
3.1TourIkasi is n unieke onderneming. Di t is dus van kardinale belang dat hy gehaltediens in al sy transaksies lewer om lewensvatbaar te kan bly.
3.1.1Wat is hierdie onderneming se gehaltebehoeftes?
3.1.2Gehalte kan van onderneming tot onderneming verskil. Hoe kan TourIkasi in sy gehaltebehoeftes voorsien? (4 2\ (8\
3.1.3
3.1.4
3.2TourIkasi, soos enige nuwe en bestaande onderneming, word aan talryke risiko s blootgestel. 3. .1 Noem SES risiko
3.3Dit is belangrik dat TourIkasi n me dedingingsvoordeel handhaaf. Beskryf mededingingsvoordeel
Q4— Section header —
4.1Een van Selina se take is om al TourIkasi se sakestelsels aan een te koppel.
4.1.1Dui die funksies van die menslikehulpbronstelsel aan. (5\
4.1.2
4.1.3
4.2Selina moet verseker dat TourIkasi produktief is. Dit sal die beleggers tevrede stel aangesien hulle n op brengs op hul beleggings sal ontvang.
4.2.1Omskryf produktiwiteit (2\
4.2.2
4.2.3Noem die SES stappe wat gevolg moet word wanneer portuurlede met behulp van die dinkskrummeto de beoordeel word. (6\
4.3Verduidelik die volgende prestasieaanwysers:
4.3.1Eersteversoek herstel koers
4.3.2Klante uitvloeikoers
4.3.3Opbrengs op ekwiteit
4.3.4Geleentheidsukseskoers
4.3.5Oortydtarief
4.3.646