This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1FIGU R1 toon n suspensiestelsel wat op n vragmotor gebruik word
1.2Noem DRIE voordele van die suspensiestelsel wat in FIGUUR 1 getoon word (3\
1.3Noem DRIE funksies van hidroliese dempers (3\
1.4Noem DRIE redes vir oormatige slytasie ('wear'\van bande op n swaar motorvoertuig (3\
1.5Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs waar of onwaar
1.51.
5.5\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.5.1Die inset as rat is in konstante inkamming ('mesh'\ met die veel rat ('cluster gear'\
1.5.2Tydens ratkeuse beweeg die koperringsinkroniseerder oor koniese vlak na die wolf tande van die rat
1.5.3Direkte kragvloei vind nie via die veelrat plaas nie
1.5.4Die omgekeerde tussen rat verander nie die draai rigting nie
1.5.5Wanneer n swaar voertuig rem kantel die ewenaar (' differen tial'\ boontoe
2.1FIGUUR 2 toon n remmeester silinder ('brake master cylinder'\ Benoem items (A F\ in jou ANTWOORDBOEK
2.2Verduidelik die werking van die meestersilinder wanneer gerem word (5\
2.3Noem VYF goeie eienskappe van n remvloeistof (5
2.4Gee VIER voordele van skyfremme (4 [20] VRAAG20
3.1
3.2Noem TWEE funksies van 'n einddryf eenheid ('final drive unit'\ (2\
3.3Noem VYF soorte einddryf ratte wat in die agterste ewenaarsamesteling (' rear
3.4Gee EEN nadeel van die konvensionele agterste ewenaarsamesteling (1\
3.5Kies n beskrywing uit KOLOM B om by term in KOLOM A te pas. Skryf slegs die letter (A
3.5.6\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM KOLOM
3.5.6Sluiting ratkas meganisme Grendel meganisme Heliese rat Rat skuur wanneer dit
4.1Noem DRIE funksies van n goeie stuurstelsel (3
4.2Gee DRIE redes waarom korrekte wiel sporing ('alignment'\ belangrik is (3 4. Verduidel
4.3.1 Stati ese balans (2\
4.3.2 inamiese bala ns (2\ (11 40192\
4.4Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volge nde vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer
4.410\die ANTWOORDBOEK neer.
4.4.1 Diesel inspuitpomp word meganies aangedryf deur die ...
4.4.2 Oor voer pomp ('transfer pump'\ word normaalweg aan die kant van die ... gemonteer
4.4.3 ... rook uit n diesel uitlaat dui gewoonlik daarop dat te veel brandstof in die enjin ingespuit word
4.4.4 Spoed wisseling van n universele verbinding ('universal joint'\ is die grootste wanneer die
4.4.5 Die soort as waaruit die ska verwyder kan word sonder om die wiel te verwyder:
4.4.6 As wat geen krag aan die wiele lewer nie, word n ... as genoem
4.4.7 Die kookpunt van diesel brandstof kan in die reeks ... val.
4.4.8 Die krinkspilhelling (' king pin inclination '\ is gewoonlik ...
4.4.9 Wanneer die g lip hoek groter is aan die agterkant as aan die voorkant, is die voertuig geneig om ...
4.4
5.1FIGUUR 4 toon die uitleg van n dieselbrandstofstelsel. Benoem items (A F\ in jou ANTWOORDBOEK FIGU
5.2Verduidelik die werking van item in FIGUUR 4 (5\
5.3Noem TWEE funksies van item in FIGUUR 4 (2\
5.4Noem DRIE funksies van n koperwasser tussen die inspuiter en die silinderkop (3\
5.5Gee TWEE moontlike oorsake van die volgende inspuitfoute
5.5.1Oormatige lekkasie
5.5.2spuiting spuit stuk het af gespring (2