This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.10\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1'n ... tjek kan nie uitbetaal word nie omdat daar nie voldoende fondse in die trekker se rekening is nie. verouderde vooruitgedateerde gekruiste
1.2deur 'n onderneming op goedere wat aan klante verkoop is, gehef word. Nulkoerbelasting Uitsetbelasting Ekslusiewe belasting
1.3... bydraes is 'n vaste persentasie van die bruto salaris en is slegs op permanente werknemers van toepassing. Pensioenfonds Mediese fonds LBS
1.4Die kredietkant van die kasboek vervang die ... kontantontvangstejoernaal. bankrekening. kontantbetalingsjoernaal. debiteurejoernaal.
1.5Betaling wat vir BTW aan die SAID betaal word, moet voor of op die ... van die maand of die laaste voorafgaande besigheidsdag deur die SAID ontvang word. ste 25
1.6R142,09 R123,56 R116,33 R123,52
1.7'n Voertuig kos R348 000 en akkumuleer waardevermindering van R17 900. Volgens die verminderdesaldo metode sal waardevermindering vir twee maande teen 15% per jaar, ... wees.
1.8'n Onderneming moet op 'n maandelikse grondslag op skrif vir ... BTW voorlegging aansoek doen. Kategorie E
1.9Die ... joernaal word gebruik om alle krediettransaksies van goedere en dienste wat BTW op verkope insluit, in te skryf. Kontantontvangste Krediteure Debiteure
1.10Die ... stelsel is wanneer die bedrag wat gedurende die maand gebruik is aan die einde van die maand aan die kleinkashouer teruggegee word sodat die bedrag voor hande aan die begin van die volgende maand dieselfde
Q2— Section header —
2.10\n die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
2.10'n Term wat gebruik word vir uitstaande bedrae van debiteure wat afgeskryf word Nie aan BTW belasting onderhewig nie 'n Werknemer se bydrae tot die werkloosheidsversekeringsfonds Word op goedere afgetrek wat alreeds met
Q3— Section header —
3.10\n die ANTWOORDBOEK te skryf.
3.1Wanneer 'n krediteur 'n faktuur aan 'n onderneming uitreik vir 'n kredietaankope wat gedoen is, sal die boekhouer die faktuur 'n nuwe nommer gee om verwysing daarna vir die ouditproses te verge maklik.
3.2Die uitsetbelasting plus insetbelasting in 'n bepaalde belastingaar wat gelyk is aan die hoeveelheid wat aan die SAID betaalbaar is, of deur die SAID terugbetaalbaar is. 3011013
3.3Twee stelsels word gebruik om werknemers se lone te bepaal, naamlik die uurlikse stelsel en die voorskotstelsel.
3.4Die term, rekonsiliasie , word gebruik wanneer die totale betalings vir kleinkas wat gebruik is met die kleinkasbewyse wat voltooi is, ooreenstem.
3.5Indien die bank 'n kontantinbetaling nie aangeteken het nie, moet daardie inskrywing in die kontantontvangste of die kontantbetalingsjoernaal gemaak word.
3.6Wanneer 'n produk of diens sonder BTW verkoop word, beteken dit dat 14% steeds by die verkoopprys bygevoeg gaan word.
3.7Die kleinkasboek het 'n ontledingskolom waar inskrywings gemaak word deur die kleinkasewysstukke te gebruik.
3.8Dit is 'n vereiste dat kleinkasbewysstukke volgens wetgewing vir 'n tydperk van vyf jaar geliasseer word.
3.9Kleinkas is 'n las en sal aan die kredietkant van die kasbo verhoog
3.1010
Q4— Section header —
4.10\n die ANTWOORDBOEK te skryf.
4.1'n ... kan direk by die bank opgestel word om vaste maandelikse uitgawes wat op die bankstaat sal verskyn, te betaal.
4.2'n BTW ... terugbetaling is 'n vorm wat detail oor inset en uitsetbelasting toon.
4.3... is betaalbaar wanneer salaristrekkers langer ure werk as wat kontraktueel bepaal is.
4.4'n ... dokument word gebruik om transaksies in joernale in te skryf.
4.5Rente wat aan die kredietkant van die bankstaat getoon word, verteenwoordig rente wat deur die onderneming ... word.
4.6'n Debietsaldo wat in die BTW kontrolerekeing afgebring is, is 'n bedrag wat aan/van die SAID ... is.
4.7
4.8Die doel van kleinkasrekonsilliasie is om ... te bepaal en om so spoedig moontlik regstellings te maak. 3011013 Kopiereg voorbehou
4.9Die ... behoort met die debiteurekontrolerekening vergelyk te word om te rekonsilieer.
4.1010
Q5— Section header —
5.1Skryf die bostaande transakies vir Februarie 2022 in die toepaslike joernale (5.1.1
5.1.6\in die ANTWOORDBOEK neer. Totaliseer slegs die BTW kolomme in al die joernale aan die einde van die maand. (33\
5.2Pos slegs die BTW kontrolerekeninge na die algemene grootboek. Balanseer die rekening aan die einde van die maand. (7\ [40]40
Q6— Section header —
6.1
6.2Vettie Glassware gebruik die voorskotstelsel om hul kleinkas te bestuur. Die volgende transaksies het in Julie 2022 plaasgevind. Let WEL: Alle bedrae, waar van toepassing, sluit BTW in TRANSAKSIES VIR JULIE 2022
6.2.1Skryf die transaksies in die kleinkasjoernaal van Vettie Glassware in. Totaliseer slegs die kleinkaskolom in die joernaal. (14\
6.2.2Voltooi die kleinkasrekeninge in die algemene grootboek en herstel die voorskotbedrag aan die einde van die maand. Die kleinkassaldo op 1 Julie 2022 was R2 400. (5\ [40]40
Q7— Section header —
7.1VERLANG
7.1.1Maak aanvullende inskrywings in die kontantontvangstejoernaal op 30 Junie 2022. Totaliseer die bankkolom. (6\
7.1.2Maak aanvullende inskrywings in die kontantbetalingsjoernaal op 30 Junie 2022. Totaliseer die bankkolom. (10\
7.1.3Pos na die bankrekening in die algemene grootboek. Balanseer die bankrekening. (5\
7.1.4Berei die bankrekonsiliasiestaat op 30 Junie 2022 voor. (7\ 3011013 11
7.2'n Onervare klerk by Nontobeko Traders het die debiteuregrootboekrekening van Star Traders vir Junie 2022 soos volg opgestel: STAR TRADERS D1 Datum Detail Fol Debiet Krediet Saldo
Q8— Section header —
8.1Die inligting hier onder is uit die bateregister van Pure White Dry Cleaners geneem. Ignoreer die BTW by hierdie vraag. Die organisasie se beleid bepaal dat waardevermindering op alle toerusting teen 'n koers van
8.2
8.2.1Voertuie
8.2.2Opgelope waardevermindering van voertuie
8.2.3
8.3Die volgende inligting is uit die boeke van Pure White Dry Cleaners geneem. Ignoreer die BTW by hierdie vraag. Saldo's wat op 30 Junie 2022 uit die krediteuregrootboek geneem is was soos volg: Eldo Suppliers