This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\jou ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1 Watter EEN van die volgende hulpjoernale word gebruik om tjekbetalings te boekstaaf? Krediteurejoernaal Kontantontvangstejoernaal
1.1.2Die metode waarvolgens waardevermindering bereken word wanneer die waardeverminderingsbedrag elke jaar dieselfde is, staan as die ... bekend. verminderde saldo
1.1.3Watter bedrag moet gebruik word om die voorskotkleink asbedrag van R500,00 te herstel indien die totale bested ing vir die maand R175,00 bedra?
1.1.4Watter EEN van die volgende kan NIE as niebedryfsbates gekategoriseer word nie
1.1.5
1.1.6Watter EEN van die volgende aftrekkings is vrywillige aftrekkings vir werknemers? LBS Sosiale/sportklubfooie Mediesehulpfonds
1.1.7Watter BTW bedrag word op n inklusiewe bedrag van R5 650,00 ge hef
1.1.8Wanneer n onderneming n betaling aan n krediteur maak, word die krediteurekontrole ...
1.1.9n Werknemer se bruto salaris minus pensioenfonds word die ... genoem. netto salaris bruto inkomste
1.1.10Die totale bates minus die totale laste is gelyk aan ... eienaarsbelang. edryfsbates.
1.2
1.2.10\in jou ANTWOORDBOEK neer.
1.2.1 (Uitset /Inset BTW is die bedrag wat die onderneming ontvang op goedere en dienste wat aan klante verkoop word.
1.2.2 Die ure wat buiten die ooreengekome werkure gewerk word, word (normale/oortyd \ genoem.
1.2.3 (Bedryfs /Niebedryfs \bates kan nie maklik in kontant omgesit word nie.
1.2.4 Kredietinskrywings op die bankstaat is die (deposito s/onttrekkings\ op die onderneming se lopende rekening.
1.2
1.2.6 (Inset /Uitset \TW kom in die kontantbetalingsjoernaal voor.
1.2.7 Die (bruto/netto\salaris is die finale vergoeding wat n werknemer ontvang.
1.2.8 Werknemersbelasting is (verpligtend/nie verpligtend\vir almal wat n loon of salaris verdien.
1.2
1.2.10 n Verkeerde oorboeking na die algemenegrootboekrekening word n (rekonsiliasie/teenstrydigheid\enoem. (10 1\ (10\
1.3Kies n woord/item uit KOLOM B wat by n beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A L\langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.10\in jou ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.3.10Die verkope van n bate vir minder as die boekwaarde daarvan Betalings wat van debiteure ontvang word, word in hierdie joernaal geboekstaaf Die skade aan bates wat opbou weens die deurlopende gebruik
1.4Gee EEN woord/term vir elkeen van die volgende beskrywings deur woord/term uit die lys hier onder te kies. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer (1.4.1
1.4.10\jou ANTWOORDBOEK neer. bateregister; proefbalans; ses maande; bankrekonsiliasie; kasboek; herwinningswaarde; debietnota; voorskot ; drabedrag; debiteur; vaardigheidsontwikkelingsheffing; kredietnota; belasbare inkomste
1.4.1n Skema wat deur die Departement van Arbeid geadministreer word om werknemers se onderwys en opleiding te finansier.
1.4.2Bruto lone minus toelaatbare pensioenbydraes
1.4.3Dit boekstaaf alle bates wat die onderneming besit.
1.4.4Die metode waarvolgens kontant bygevoeg word om die kleinkasbedrag te herstel
1.4.5n Brondokument wat as bewys van goedere wat n klant teruggestuur het, gebruik kan word
1.4.6n Individu wat goedere op krediet by n onderneming koop
1.4.7Die proses waarvolgens kasboek en bankstaatsyfers ooreengestem en vergelyk word
1.4.8Dit word voorberei om die akkuraatheid van die dubbelinskrywing stelse te toets sodra die algemenegrootboekrekening afgesluit is.
1.4.9
1.4.10Die belastingtydperk vir boerdery en landbou ondernemings in Suid Afrika waarvan die omset nie R1 500 000 oorskry nie
Q2— Section header —
2.1Boekstaaf die transaksies hier bo in die toepaslike hulpjoernale vir Februarie 2016. Bereken SLEGS die totaal vir die BTW kolomme in AL die joernale aan die einde van die maand.
2.2Boek SLEGS oor na die BTW kontrolerekening in die algemene grootboek. Balanseer die rekening aan die einde van die maand. (8\ [40] (3011013\40
Q3— Section header —
3.1
3.2Die inligting hier onder is n uittreksel uit Bright Future Suppliers se boeke vir die maand van Maart 2016. Maart 2016 Koop skryfbehoeftes by CVA vir R95,00 (BTW uitgesluit\ bewysnr. 35.
3.2.1Voltooi Bright Future Suppliers se kleinkasjoernaal. Bereken slegs die totaal vir die kleinkaskolom. (10\
3.2.2J. Boom versoek op 13 April 2016 dat n bedrag van R85,00 vir lone betaal word. In hierdie tyd is M. Demba die kassiere en L. Lemmy verleen toestemming dat die transaksie mag plaasvind. Verlang Voltooi die kleinkasbewys.
Q4— Section header —
4.1Doen aanvullende inskrywings in die kontantontvangste en kontantbetalingsjoernale. Bereken SLEGS die bankkolom se totaal op 31 Julie 2016 in albei joernale. (14
4.2Doen oorboeking na die bankrekening in die algemene grootboek en balanseer die bankrekening aan die einde van die maand. (4\
4.3Berei Rosebank Motors se bankrekonsiliasie op 31 Julie 2016 voor. (9\ (3011013\ 11 NC1270
4.4Cinderella Traders voorsien die volgende inl igting oor sy debiteure vir Julie 2016 aan u. Ignoreer BTW vir hierdie vraag. Saldo s uit die debiteuregrootboek op 31 Julie 2016 geneem: Sandra Smith Sibongile Msutu
4.4.1Doen joernaalinskrywings in die algemene joernaal om die uitwerking van die teenstrydighede hier bo te toon. (Die kontantontvangste en die kontantbetalingsjoernaal word nie verlang nie.\ (8\
4.4.2Maak die debiteurekontrolerekening oop en boek die joernaal inskrywings hier bo oor. Balanseer die rekening. (5\ [40] (3011013\ 1340
Q5— Section header —
5.1Bestudeer die inligting hier onder en beantwoord die vraag. Beskrywing Aang ekoop by Werda Motors Datum aangekoop 1 Julie 2014 Kosprys R250 000
5.2Die volgende beginsaldo kom in Lutendo Plumbers se grootboekrekening op 1 September 2016 voor: Toerusting R80 000,00 Lutendo Plumbers besluit op 31 September om een van sy rekenaars vir R3 000,00 kontant aan Tony te verkoop. Die rekenaar se kosprys is
5.2Toerusting (5
5.2.2Beskikking oor bates (9
5.2.3Wins of verlies op die verkoop van bate (2\
5.3Verduidelik die begrip niebedryfsbate (3
5.4Die reguitlyn /kosprysmetode word gebruik om masjinerie met n boekwaarde van R45 000,00 te depresieer. Die waardevermindering word teen 20% per jaar vasgestel. Daar word verwag dat die masjinerie vyf jaar lank gaan hou.