This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.10\n die ANTWOORDBOEK.
1.1... is 'n proses van beplanning, insameling, ontleding en weergee van inligting.
1.2'n Organisasie kan die ... omgewing beheer, aangesien dit binne die onderneming val
1.3In 'n ... kan die sterk en swakpunte in 'n organisasie se interne omgewing sowel as die eksterne omgewing ontleed word.
1.4... is die dissipline oor wat moreel goed en swak en reg en verkeerd is.
1.5... is daarop gemik om inligting oor klante en produkte akkuraat en sistematies te verskaf.
1.6Die ... sal help om die teikenmark te bepaal en help om die mark die beste te bereik.
1.7Wanneer een of 'n groep klante op onbillike manier verskillend van ander klante hanteer word, noem ons dit ... .
1.8'n ... is wanneer daar 'n herkenbare verskil is tussen wat verwag word en wat aanvaarbaar is.
1.9'n ... is 'n maatskappy se amptelike advertensie in koerante wat inligting oor 'n bepaalde produk verskaf.
1.1010
Q2— Section header —
2.10\n die ANTWOORDBOEK te skryf. Gee EEN rede vir elke antwoord.
2.1Die rol van die bemarkingskonsep is daarop gerig om klante se behoeftes te bepaal en maniere te vind om hierdie behoeftes te bevredig.
2.2Marknavorsing kan deur middel van straatonderhoude gevoer word.
2.3
2.4Marknavorsing sal help om die teikenmark te identifiseer.
2.5Aanlyn bemarking is deel van huidige marknavorsingstendense.
2.6Alfanumeries is die tipe inligting wat prente en grafika insluit.
2.7Die resultate van marknavo singsaktiwiteite hoef nie die hele tyd ontleed te word nie.
2.8Bemarkingsaktiwiteite is gemik op die verbetering van die organisasie se verkope of om die handelsmerk te verbeter.
2.9Om produkverkope aan te moedig, word die adverteer van 'n klein item in 'n groot verpakkingshouer toegelaat.
2.1010
Q3— Section header —
3.10\n die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
3.10Dit verwys na al die kragte en toestande in die organisasie 'n Spesifieke tydperk waarin iets of 'n beplande projek plaasvind Direkte bemarking van produkte en dienste oor die telefoon Die eerste groep klante wat graag 'n nuwe
Q4— Section header —
4.1Identifiseer die teikenmark vir True Self. (2\
4.2Noem VIER stappe wat Connie Ferguson moet volg om marknavorsing vir haar parfuum te doen. (4 2\ (8\
4.3Verduidelik in VYF punte aan Connie Ferguson waarom marknavorsing belangrik is vir die bemarking van haar eie kenmerkende parfuum. (5 2\ (10\
4.4Noem die VYF stappe in die aanpassingsiklus wat True Self moet deurloop voordat klante besluit om dit te gebruik. (5\
4.5Dui aan watter tipe prysbepaling Connie kan gebruik om die goeie gehalte van haar parfuum aan te dui. (1 2\ (2\
4.6Noem DRIE tipes reklamemedia wat Connie kan gebruik om haar parfuum te adverteer. (3 1\ (3\ [30]30
Q5— Section header —
5.1Wat is die verskil tussen ondersoekende en onweerlegbare navorsing (' conclusive research '\ (2\
5.2Gee enige VYF beperkings van marknavorsing. (4\
5.3Noem enige DRIE riglyne vir die skryf van en die aanbieding van 'n navorsingsverslag wat gedetailleerde resultate van marknavorsing verskaf. (3 2\ (6\
5.4Noem VYF maniere wat gebruik kan word om die produk in die groeifase ('maturity stage'\ te hou. (5 2\ (10\
5.5Wat is die verwantskap tussen marknavorsing en die produk? (5 1\ (5\
5.6Omskryf in jou eie woorde wat 'n afwyking is en gee EEN moontlike gevolg van 'n afwyking. (3\ [30] (3041003\ Kopiereg voorbehou30
Q6— Section header —
6.1
6.1.1
6.1.2
6.1.3
6.1.4
6.1.530
Q7— Section header —
7.1
7.2
7.3
7.4Definieer 'n markomgewing (2\
7.530