This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Voltooi die volgende sinne deur die ontbrekende woord of woorde in te vul. Skryf slegs die ontbrekende woord of woorde langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1'n ... is 'n groep mense soos tieners, afgetrede mense of boere, op wie die marknavorsing gerig is.
1.1.2'n Omgewing wat buite die onderneming is en die organisasie se mark, verskaffers, tussengangers en mededingers insluit, word die ... genoem.
1.1Navorsing wat buite die onderneming gedoen word, staan as ... bekend.
1.1.4... is om een persoon of groep anders as ander te hanteer op 'n onregverdige manier.
1.1.5... is 'n besigheidsaktiwiteit wat handel oor die insamel van inligting oo r verbruikers se belange in goedere en dienste.
1.1.6is die finale stap in die marknavorsingsproses.
1.1.7Die metode van bemarking van goedere en dienste oor die foon staan bekend as ...
1.1.8... is die finansies wat beskikbaar is a an die onderneming om gebruik te word vir marknavorsing.
1.1.9... data is 'n kombinasie van letters en syfers, insluitend leestekens en ander karakters.
1.1.10
1.2Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoo rd en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\die ANTWOORDBOEK neer.
1.2.1'n Bemarkings ... is 'n geskrewe dokument wat riglyne vir die organisasie se bemarkingsprogramme, oor 'n sekere tydperk, bevat.
1.2.2 is wanneer die produk op sy hoogtepunt is. Volwassenheid Afname
1.2.3Die besigheid om produkte aan mense te verkoop via die internet, pos of deur die telefoon staan beter bekend as ... bemarking. indire kte dire
1.2.4Die st adium wanneer die produk inisieer (beplan\ord en daar nog GEEN wins is nie. Volwassenheid Afname
1.2.5Die bemarkingsdepartement se begroting word gebruik vir die ... produ kmengsel bemarkingsmeng
1.2.6EEN van die volgende is NIE 'n tipiese voorbeeld van 'n eksterne omgewing nie.
1.2.7
1.2.8Die doel van die gedragskode in die bemarkingsdepartement is om ... die aktiwiteite van mededingers te lei. bestuurders te help om eti ese besluite te neem.
1.2.9
1.2.10NIE 'n tipiese voorbeeld van data kodes nie: Pas
1.3Kies 'n item uit KOLOM B om by 'n beskrywing in KOLOM A te pas. Skryf slegs die letter (A J\ langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.10\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM KOLOM
1.3.10
2.1Noem VIER stappe van die marknavorsingsproses wat Joe moet volg wanneer hy sy navorsing doe n. (4\
2.2Noem VYF rolle van marknavorsing in besighede. (5 2\ (10\
2.3Identifiseer TWEE buitelug media wat Joe kan gebruik om sy besigheid te bemark. (2 2\ (4\
2.4Joe het besluit om 'n nuwe produk (burgers\ in sy winkel bekend te stel. Verduidelik VYF stappe waardeur aannemers moet gaan voor hulle besluit om die produk aan te neem. (5 2\ (10\
2.5Identifiseer Joe se teikenmark (2\ [30] VRAAG In 1895 het die Kellogg broers grondboontjiebotter begin voorberei deur neute30
3.1Identifiseer enige DRIE kompeterende produkte van grondboontjiebotter. 2\ (6\ (3041003\
3.2Die verkope van gro ndboontjiebotter neem altyd toe s kan aanneem dat die produk in sy volwassenheid stadium is. Noem enige VYF meto
3.3Veronderstel dat die Kellogg broers dit oorweeg om 'n nuwe produk by te sit om grondb oontjiebotter te komplimenteer
3.430
4.1Verduidelik aan Mnr Broadway wat 'n gedragskode is. (2\
4.2Noem TWEE maniere waarop Mnr Broadway 'n gedragskode in die bemarkingsdepartement kan implementeer. (2 2\ (4\
4.3
4.4Definieer die term etiek (2\
4.5Verduidelik VIER riglyne van etiese gedrag in marknavorsing. (4 2\ (8\
4.6Onder skei tussen 'n bem arkingsplan en 'n bemarking aktiwiteitsplan
5.1Doen 'n SWOT analise vir Passion Industry. (4 2\ (8\
5.2Verduidelik aan Passion Indu stry die belangrikheid van 'n bemarkingsbeleid deur enige VIER aspekte te noem. (4 2\ (8\
5.3Noem enige TWEE mededingers van Passion Industry. (2 2\ (4\
5.4Dui enige TWEE faktore wat Passion Industry kan geb ruik om verkope te verbeter
5.5Noem TWEE geslote vrae wat by 'n vraelys ingesluit kan word o m te ontdek watter tipe klerestyl vroue wat in die parlement werk sal verkies. (2
5.6Dui vir Passion Industry aan watter soort pryse hulle kan gebruik vir hulle nuwe produkte, voor die mededinger die mark binnedring. (2\ [30] TOTA30