This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
1.1Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.1.1 1. 1. 10\in die ANTWOORDBOEK neer te skryf.
1.1.1Konsultante word betaal om kundige professionele raad te verskaf.
1.1.2'n Sakeplan is 'n dokument waarin die onderneming se toeko mstige rigting en die roete wat die o nderneming inslaan, getoon word.
1.1.3Die behoud van klante beteken dat die onderneming verseker dat klante gelukkig is en vir nog produkte sal terugkeer.
1.1.4konomiese groei vind plaas wanneer werk geskep word, welvaar vermeerder word en mense se lewenstandaard verbeter word.
1.1.5Deleg ering beteken dat werkers volgens hul spesialiseringsarea verdeel word.
1.1.6erkers dra geld tot die onderneming by met die oogmerk om in die winste te deel.
1.1.7Die tyd wanneer die fabriek of onderneming nie bedryf word nie, word staantyd genoem.
1.1.8Ondernemers is ondernemings wat aan dieselfde klante verkoop en om hul klandisie meeding.
1.1.9Die werkskedule is 'n dokument wat werkers in staat stel om hul eie pas vas te stel ten einde by spertye te kan hou.
1.1.10
1.2Kies 'n term uit KOLOM B om by 'n beskrywing in KOLOM A te pas. Skryf slegs die l etter (A \langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM KOLOM .2.1
1.2.10
2.1
2.1Harry moet die rolle wat aan sy personeellede toegeken is, effektief verduidelik. ee VYF riglyne wat hy moet volg wanneer hy aan die werknemers kommunikeer wat hul rolle behels.
2.2Gehaltebehoeftes wissel van onderneming tot onderneming. Verduidelik hoe UEB aan die gehaltest andaarde kan voldoen. (2 2\ (4\
2.3EB bestaan uit verskillende onderneming stelsels wat van mekaar afhanklik is om hul aktiwiteite uit te voer. Verduidelik hoe die onderneming
2.4
2.540
3.1Verduidelik die belangrikheid van risikobestuur. (4 2\ (8\
3.2'n oortgesette verhouding met alle belanghebbers moet bestuur word Ho e kan UEB sy
3.3Verduidelik die belangrikheid van 'n bedryfsplan vir 'n onderneming 2\ (1
3.4UEB se sukses hang van sy effektiewe aanwending van hulpbronne af Verduidelik enige moontlike gevolge wat UEB kan ervaar weens die nievoldoening aan gehalteprosedures. (6 2\ (12\
3.5Harry moet 'n instandhoudings en huishoudingsplan ontwikkel. ee voorbeelde van take wat by 'n maandelikse huishoudingsprogram ingesluit behoort te word.
4.1UEB moet aan gehaltestandaarde voldoen Verduidelik die redes dat daar nie aan gehalteprosedures voldoen word nie (4
4.2ee SES redes dat Harry 'n gehaltebestuurstelsel (GBS\vir hierdie onderneming in gebruik moet neem (6\
4.3Verduidelik die riglyne wat in aanmerking geneem moet word wanneer 'n werkskedule ontwikkel word. (5 2\ (10\
4.4Harry moet seker maak dat die onderneming oor die hulpbronne beskik wat hy benodig om sy plan te implementeer. oem en verduidelik VYF hulpbronne wat UEB nodig het om effektief te kan funksioneer. (5
4.5As elke onderneming stelsel daarin slaag om sy doelwitte te bereik, sal die organisasie se oorkoepelende doelwitte waarskynlik ook verwesenlik word at is UEB se VIER doelwitte
4.6Verduidelik die bestuursrolle wat Harry vir die implementering van die maandelikse aksieplan moet vertolk. (3 2\ (6\ [44]44