This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op di e volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.25\jou ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1n ... is n eienaarskapsvorm wat uit n maksimum van 20 mense kan be staan
1.1.2n ... is n soort organisasie wat deur 1 tot 10 mense opgerig word. Eenmansaak
1.1.3Die waardetoevoegingsproses wat n p roduk of diens ondergaan van grondstof tot afgewerkte produk of diens word ... genoem.
1.1.4... is EEN van die elemente van die bemarkingsmengsel. Produksie Pe rsoonlikheid Bevolking
1.1.5n Uitdrukking van die inkomste en uitgawes wat jy verwag in die toekoms gaan plaasvind, word n ... genoem.
1.1.6Die koste verbonde aan die produse ring van n enkelproduk word ... genoem.
1.1.7Die bates wat aan n uitleeninstansie verpand word as waarborg dat die lening terugbetaal sal word, word ... genoem. aa
1.1.8n ... is die metode wat gebruik word om n opname te maak. Ontleding
1.1.9
1.1.10
1.1.11... is n aktiwiteit wat algemeen by alle organisasies in n sektor voorkom.
1.1.12Die wet van vraag bepaal d at, as die ... prys hoog is, meer produkte in aanvraag sal wees. prys laag is, meer produkte in aanvraag sal wees. prys laag is, minder produkte in aanvraag sal wees.
1.1.13... soos kos, lug, water, warmte en basiese noodsaaklike artikels maak deel van oorlewingsbehoeftes uit waarin voorsien moet word. Fisiologiese behoeftes Veiligheidsbehoeftes
1.1.14Die koste wat dieselfde bly met die hoeveelheid aangekoop, ongeag hoeveel eenhede geproduseer word, word ... genoem. veranderlike koste bedryfskoste
1.1.15EEN van die volgende is n kenmerk van n produk:
1.1.16
1.1.17Wins is die verskil tussen ... inkomste e n uitgawes vaste en veranderlike koste
1.1.18Die doel van hierdie soort vrae in n vraelys is om n uiters spesifieke antwoord te verkry, gewoonlik ja
1.1.19Eksterne faktore word dikwels ... genoem. SWOT PEST BTW SABC
1.1.20... stel jou in staat om geld uit jou rekening te trek, selfs wanneer jy nie genoeg geld het nie.
1.1.21
1.1.22... koop goedere en dienste vir persoonlike gebruik aan. Entrepreneurs Verbruikers Die regering
1.1.23n ... is die hoeveelheid geld wat verwag, vereis of gegee word as betaling van iets.
1.1.24... is n onderneming se besittings. Laste Verliese
1.1.25
1.2Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs waar of onwaar
1.2.25\in jou ANTWOORDBOEK neer.
1.2.1Grondstof en vervoerkoste is voorbeelde van veranderlike koste.
1.2.2
1.2.3n Goeie klanteopname sal jou help om klante se verwagtinge te identifiseer.
1.2.4Eienaarskap kan maklik in n beslote korporasie oorgedra word.
1.2.5Met beperkte aanspreeklikheid word bedoel dat n onderneming se eienaars vir die onderneming se skuld verantwoordelik is, maar slegs in die mate waarin hulle beleggings in die onderneming gemaak h et.
1.2.6n Verandering in die rentekoers het geen uitwerking op die ekonomie nie.
1.2.7
1.2.8Verbruikersbehoeftes, begeertes en vraag is konstant en verander nie met verloop van tyd nie.
1.2.9Dit is noodsaaklik om jou teikenmark in aanmerking te neem wanneer jy jou produk/diens adverteer.
1.2.10Mededinging tussen maatskappye lei tot laer pryse.
1.2.11Sekuriteit is die beskikbaarhei d van kos, klere en behuising vir die af sienbare toekoms.
1.2.12Die hoofdoelwit van enige sakeonderneming is om klante aan te moedig om lojale kopers te word.
1.2.13Die geld wat benodig word om met n onderneming te begin, word kapitaal genoe m.
1.2.14Die punt waarby uitgawes meer as inkomste is, staan as gelykbreekpunt bekend.
1.2.15n Produk is iets waaraan jy kan raak en wat jy kan voel en sien.
1.2.16Bedryfslaste is lenings wat oor n tydperk van meer as EEN jaar teru gbetaalbaar is.
1.2.17n Private kollege is n voorbeeld van n organisasie sonder winsoogmerk.
1.2.18
1.2.19Private maatskappye bied gewoonlik hul aandele aan die publiek aan.
1.2.20Abraham Maslow het n teorie ontwikkel waarvolgens mense se behoeftes in n bepaalde volgorde en op sekere tydstippe voorkom.
1.2.21Direkte koste hou verband met die produsering van goedere vir verkope.
1.2.22Verkoopsbegroting is n voorspelling van hoeveel produkte of dienste n onderneming in
1.2.23Bygelowe van klante is ook faktore wat mense daarvan kan weerhou om jou produk te koop.
1.2.24n Eenmansaak se reke ninge moet professioneel geoudit word.
1.2.2550
Q2— Section header —
2.1Dui die eienaarskapsvorm van Food ZB aan. (1\
2.2
2.3Stel n tabel op waarin jy TWEE sterkpunte en TWEE swakhede van Zack se onderneming identifiseer. (4\
2.4
2.5.1Noem die DRIE sakesektore in die Suid Afrikaanse ekonomie. (3\
2.5.2Gee EEN voorbeeld van elke sakesektor wat in
Q2— Section header —
Q3— Section header —
3.1Identifiseer die volgende op grond van Food ZB se maandelikse uitgawes:
3.1.1TWEE soorte vaste koste (2\
3.1.2DRIE soorte veranderlike koste (3\
3.2Zack hoor van die s in bemarking. Dui aan waarvoor elkeen van die P s staan. (4\
3.3
3.4
3.5Voltooi Food ZB se kontantvloeibegroting. Skryf slegs die ontbrekende syfer langs die vraagnommer (3.5.1
3.5.6\jou ANTWOORDBOEK neer. Food ZB se kontantvloeibegroting September Oktober Banksaldo aan die begin van die maand R12 000 (3. .4\ INKOMSTE
Q4— Section header —
4.2
4.3Die volgende inligting is tydens marknavorsing ingewin: PRODUKTE HOEVEELHEID GEVRA Lyfroom Gesigroom 85 Voetroom
4.3.1Trek n sektorgrafiek 'pie chart '\ om die inligting wat tydens die marknavorsing ingewin is, voor te stel. (9\
4.3.2Interpreteer die resultate wat in die sektorgrafiek voorgestel word met behulp van d ie volgende gradering 1 = swak; 2 = gemiddeld; 3 = goed; 4 = uitstekend (4\
4.4.1Dui aan of Royal Skin Cosmetics se fokus op n diens of produkmark ingestel is.
Q4— Section header —
Q5— Section header —
5.1
5.2Identifiseer VYF faktore wat mense kan verhinder om produkte by Mandisa te koop. (5\
5.3Verduidelik VIER kenmerke van dienste 2\ (8\
5.4Noem VI ER voorbeelde van reklamemedia wat Mandisa kan gebruik om haar onderneming te adverteer. (4\
5.5Lenings /skuldfinansiering is n voorbeeld van kapitaalfinansiering. Noem TWEE ander finansieringsbronne. (2\ [25] TOTAAL VIR AFDELING B:25