This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae verskaf. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.9\ die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Menslike aktiwiteit wat deur 'n uitruilproses op die bevrediging van verbruikers se behoeftes en begeertes gerig is: Skaalbesparings Produksie Bemarking
1.1.2Een van die vereistes om 'n brutomarge ontle ing op die plaas uit te voer is om
1.1.3Geld wat in 'n boer se bankrekening inbetaal en onttrek word, begroting kontantvloei bates oortrokke fasiliteit
1.1.4
1.1.5kanaal van produkte. Verspreiders Kleinhandelaars Kopers
1.1.6ntrepreneurskap. selfvertroue dinamika kreatiwiteit
1.1.7
1.1.8Die lopende insetkoste vir die aanplant van groente of die teel van korttermynkoste. mediumtermynkoste. beleggingskoste. langtermynkoste.
1.1.9'n Persoon wat die beste bepalings vir boere en verbruikers markkanaal. markagent. produsent. reklame
1.2Kies 'n item/woord uit KOLOM B wat by 'n beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A K\langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.9\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.2.9
1.3Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.7\in die ANTWOORDBOEK neer.
1.3.1Die SETA wat befondsing vir vaardigheids en leerderskap opleiding in die landbou organiseer en fasiliteer.
1.3.2
1.3.3
1.3.4Groot p roduksiehoeveelheid wat vir die plaas 'n wins sal bring.
1.3.5Die aanvraagvorm waarvolgens tred gehou kan word van alle geld wat uit die kleinkas onttrek word (1011034\ NC130
1.3.6Die dokument waarin veiligheid sriglyne vir werkers en boere by die werk uiteengesit word
1.3.725
Q2— Section header —
2.1Definieer bemarkingsamestelling marketing mix (2\
2.2
2.3Noem die SES stadia van die bemarkingfunksie vir braaihoenders. (6\
2.4Boere trek grootliks voordeel daaruit wanneer bykomende waarde voor bemarking tot hul produkte toegevoeg word.
2.4.1Gee DRIE redes waarom die plaasbestuurder waarde tot sy/haar produkte moet toevoeg (3\
2.4.2Gee TWEE voorbeelde om vir die plaasbestuurder te wys hoe /sy waarde tot
2.5.1
2.5.2
2.5.3
Q3— Section header —
3.1Noem EEN toestand waarom dit vir Riverdale Farm nodig word om buitefinansiering vir die plaas te verkry. (1\
3.2Grond word oor die algemeen op grond van die produksiewaarde of markwaarde daarvan gewaardeer.
3.2.1Verduidelik hoe die produksiewaarde van grond bepaal kan word. (2\
3.2.2In 201 het Riverdale Farm 'n netto inkomste van R750 000,00 getoon nadat lewenskoste verhaal is. Die plaas se opbrengskoers was 10%. Bereken die produksiewaarde van Riverdale Farm. (2\
3.2.3Noem VIER faktore wat gebruik kan word om die markwaarde van Riverdale Farm te bepaal. (4\
3.4Noem VYF fisiese rekords wat Riverdale Farm moet byhou. (5\
3.5Indien Riverdale Farm se bestuurder die plaasbegroting korrek voltooi kan dit haar met haar beplanning help. (5\
3.5.1Noem VYF aspekte waarmee 'n onderneming se begroting kan help.
3.5.2Noem NEGE faktore wat die plaasbestuurder moet oorweeg wanneer die jaarlikse begroting opgestel word. (9\
3.6Boere kan erg benadeel word aangesien brandstof en elektrisiteitspryse na verwagting in 2018 die hoogste in drie jaar was sal wees. Baie boere gebruik brandstof en elektrisiteit om hul landboumasjinerie aan te dryf.
Q4— Section header —
4.1
4.2Voltooi die kontantvloeistaat van Riverdale Farm vanaf Julie tot September 201 Skryf SLEGS die korrekte antwoorde langs die vraagnommer (4.2.1
4.2.10in die ANTWOORDBOEK neer. JULIE AUGUSTUS SEPTEMBER KONTANT ONTVANG Banksaldo (begin van die maand\ Kontantverkope Kredietverkope
4.3Bespreek hoe uitgesteldebetalingskontrakte Riverdale Farm by die produksie en bemarking van graan sal bevoordeel. (4\
4.4
4.4.1Noem TWEE voordele van plaashekbemarking. (2\
4.4.2Noem EEN nadeel van plaashekbemarking. (1\ (1011034\ NC130 (A\ (N2
4.5Gebruik die volgende inligting om die vrae hier onder te beantwoord. Riverdal Farm produse r 50 kissies tamaties per week vir twee maande en het die volgende produksiekoste aangegaan: Saad (4 000 saailinge\
4.5.1Wat is die totale koste vir die produksie van die tamaties? (8\
4.5.2Hoeveel kissies tamaties is in die twee maande geproduseer? (1\
4.5.3Indien Riverdal Farm 'n wins van R8 600,00 ge toon het, wat was die prys van die tamaties per kissie
Q5— Section header —
5.1Gee VYF redes waarom dit nie vir enige boer aanbeveel word om groot hoeveelhede voorraad op die plaas aan te hou nie. (5\
5.2Gebruik die volgende pryslys om Riverdale Farm se kontantstrokie te voltooi. BTW word nie op vars produkte gehef nie. Voltooi hierdie vraag op die aangehegte BYLAE A. 4 sakke 11 bossies
5.3
5.4Gee SES redes waa rom 'n plaasbestuurder tyd en geld moet bestee om 'n inligtingstelsel op die plaas te installe r. (6\
5.5Noem die VYF ideale kenmerke van 'n inligtingstelsel vir Riverdale Farm (5\
5.6Noem TWEE voordele van die Werkloosheidsversekeringsfonds vir plaaswerkers. (2\ [35]35
Q6— Section header —
6.1Gebruik die uitgawekant van Riverdale Farm se inkomstestaat vir 2018 om die volgende vrae te beantwoord. Beantwoord
Q6— Section header —
6.1.1Kategoriseer elk van die bostaande kostes as vaste of veranderlike koste. (18\
6.1.2Bereken die totale vaste koste en die totale veranderlike koste. (2\
6.2
6.2.1Bereken Riverdale Farm se opbrengs op belegging (OOB\vir die eerste jaar van die belegging. Formule: OOB = ( Wins uit belegging Beleggingskoste \ 100 Beleggingskoste (3\
6.2.2Was Riverdale Farm se belegging om organiese braaihoenders en eiers te produseer 'n goeie belegging
6.3Om grane wat op die plaas geproduseer is vir 'n lang tyd voor gradering en bemarking te stoor, het Riverdale Farm se bestuurder besluit om die graan in sil sakke eerder as silo's te stoor. Dit is noodsaaklik dat die grane gegradeer
6.3.1Gee TWEE voordele van die gebruik van silosakke. (2\
6.3.2Gee TWEE redes om aan te dui waarom Riverdale Farm die graan voor bemarking moet gradeer. (2\
6.3.3Noem DRIE kontrakte wat Riverdale Farm se bestuurder kan aangaan wanneer h/sy tevrede is met die prys wat aangebied word. (3\
6.4Noem DRIE maniere waarop plaaswerkers se salarisse/lone betaal kan word. (3\ [35] TOTAAL AFDELING B: 175 GROOTTOTAAL: 200 (1011034\35
5.2RIVERDALE FARM KONTANTSTROKIE Produk Hoeveelheid Eenheidskoste (R\ BTW (14%\ Totaal (R\
6.1RIVERDALE FARM
6.1.1VASTE KOSTE VERANDERLIKE KOSTE Beskrywing Bedrag (R,00\ Beskrywing Bedrag (R,00\ Totaal