Diereproduksie NCV Level 3 — Document

November 2019 — NCV Level 3 — Diereproduksie

NCV Level 3 2019 NCV Agriculture
↓ Download PDF Facebook X 📄 242.2 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 150 marks ⏱️ 3h 📄 7 pages 📝 56 items found
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

56
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\jou ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1... is n proses waarin enige energieryke molekule in teenwoordigheid van suurstof afgebreek word.
1.1.2Watter van die volgende maak nie deel van die senustelsel uit nie? Rugmurg Motorsenuwees Fallopiusbuis Brein
1.1.3Die fynheid van wol word deur die grootte van die ... bepaal. karteling pels vel baal
1.1.4Alle gevoelsorgane het n soortgelyke basiese struktuur wat bestaan uit spesiale selle wat ... genoem word.
1.1.5Watter EEN van die volgende is n gevoelsorgaan van smaak? Vel Neus
1.1.6Die ... bevat sentrums wat funksies soos aptyt, liggaamstemperatuur en bloeddruk beheer. talamus rugmurg hipotalamus
1.1.7Die funksie van die nierkapsule is om die ... te bedek en te beskerm. korteks niere bekken
1.1.8Die ... is die deel van die vroulike voortplantingstelsel waarin die fetus tydens swangerskap ontwikkel. eierstok uterus rektum
1.1.9
1.1.10Die hooffunksie van die lewer is om ... te beheer. soutkonsentrasievlakke watervlakke glukosevlakke liggaamstemperatuurvlakke
1.2Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kie s die antwoord en skryf slegs Waar of
1.2.10\in jou ANTWOORDBOEK neer.
1.2.1
1.2.2
1.2.3Die fynheid van wol is die werklike meting van die dikte van die wolvesels, wat in mikron gemeet word.
1.2.4Dorset Horn skape kan superfyn wol met n goeie draadlengte produseer.
1.2.5Die brommervlieg is n voorbeeld van algemene interne parasiete wat skape besmet.
1.2.6Progesteroon stimuleer die ontwikkeling van vroulike voortplantingsorgane asook die herstel van die baarmoederwand. (1011023\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.2.7Die swartkopskaap ( Blackhead Persian \floreer goed in halfdorre gebied met lae
1.2.8Die epididimis dra sperms na die uretra (urinebuis\ wat in die middel van die penis af loop.
1.2.9
1.2.10Die sklera (buiteoogvlies\ bestaan uit ferm veselagtige materiaal en is opaak, buiten vir n deel aan die voorkant van die oog, waar
1.3Kies n term uit KOLOM B wat by n beskrywing in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A L\langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.10\ in jou ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.3.10
2.1
2.2Sit die proses uiteen wat plaasvind wanneer die liggaam van n dier die soutvlakke in sy liggaam homeostaties beheer. (11\
2.3Dui TWEE funksies van die oor aan. (2\
2.450
Q3— Section header —
3.1Talle skaapboere in Suid Afrika het tot die gevolgtrekking geraak dat die antwoord vir die slaglamprodusent die Dormer ram is. Die vraag kan egter steeds gevra word waarom die Dormer skaap verkies word. Dormerlammers
3.1.1Wat is slaglam (2\
3.1.2Beveel die Dormer skaap by ander boere as die beste vleis ras skaap aan wat goed by Suid
3.2Noem TWEE inheemse skaaprasse wat in Suid Afrika gebruik word. (2\
3.3
3.4Sit VYF nadele verbonde aan die oorbeweiding van veld uiteen. (5\ [25]25
Q4— Section header —
4.1Gee redes dat kruisteelt belangrik vir skaapboerdery is. (5\
4.2Verduidelik die proses wat gevolg word wanneer skape met behulp van die Burdizzo gekastreer word. (5\
4.3Beveel die korrekte benadering aan wat jy kan gebruik om die verspreiding van interne parasiete op die plaas te beheer. (6\
4.4Verduidelik waarom dit noodsaaklik is om skape se sterte te knip. (2\
4.5Verduidelik hoe boere skape moet hanteer wat van die plaas na die slagpale vervoer word ten einde beserings te verhoed. (7\ [25] TOTAAL VIR AFDELING B 50 (1011023\25
Q5— Section header —
5.1Wat is varkspoel voer pigswill (2\
5.2Sit die faktore uiteen wat boere in aanmerking moet neem wanneer hulle varke in die volgende stadiums voer:
5.2.1Varkiestadium
5.2.2
5.3Beoordeel inteelt as die beste metode om varke te teel. (3\ [25]25
Q6— Section header —
6.1
6.2Wanneer diere vir teeltdoeleindes gekies word, besluit die varkboer watter diere onder die varke gebruik sal word om die volgende geslag varke voort te bring. Beveel aan en verduidelik VIER kenmerke wat in ag geneem moet word
6.3Noem DRIE simptome van bloedarmoede by klein varkies. (3\
6.4Identifiseer VIER spanningsfaktore wat E. coli besmetting in die hand kan werk (4\

Mark Allocation

Total150 marks
Sections50 + 25 + 25 + 25 = 125 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectDiereproduksie
LevelNCV Level 3
Document typeQuestion paper
Year2019
MonthNovember
Pages7
Downloads4

Examination context

Decade2010s
Years ago7y
SeasonSpring (SH)
Start dayFriday
Exam periodNovember 2019
Days since exam2,535

About Diereproduksie examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size242.2 KB
Pages7
Archived on8 September 2026
File age45d
ContributorFreeMode
Fingerprint8C5EE080133A

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.