This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Verskeie opsies word gegee as moontlike antwoorde op die volgende vrae. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A D\ langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\n die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Stukke papier wat besigheid spandeer en betaal is: Brondokumente
1.1.2Geld wat gebruik word om vir klein dinge in 'n besigheid te betaal: Inkomstestaat Klein kas Bates
1.1.3Die boonste laag van 'n grondhorison wat bestaan uit vars en verrottende plantreste/organiese materiale: horison
1.1.4Integrasie van plante en vee op dieselfde plaas: Gemengde boerdery Weidingsboerdery Veeboerdery Permakultuur
1.1.5Mense wat die gesag het om 'n tjek te onderteken vir geld wat uit die bank onttrek moet word: Debiteure Krediteure
1.1.6
1.1.7Bevat alle insette wat benodig word vir 'n boerderyonderneming en hoeveel geproduseer word: Produksierekords Varsprodukter ekords
1.1.8Plaasuitgawes verbonde aan die produksie van braaikuikens, blaarbeet en tamaties:
1.1.9'n Veiligheidsteken wat aandui dat 'n aksie of aktiwiteit nie toegelaat word nie: Verpligt ings
1.1.10Geskatte markwaarde van 'n bate aan die einde van sy nuttige leeftyd: Leeftyd Redding
1.2Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\in dieANTWOORDBOEK te skryf.
1.2.1Die tjek se teen blaadjie is die stuk papier wat in 'n tje kboek gelaat word nadat 'n tjek uitgeskeur is.
1.2.2'n Onttrekking verwys na geld wat in 'n bankrekening geplaas word.
1.2.3'n Inventaris staan ook bekend as 'n bateregister.
1.2.4Joernale word daagliks aangeteken.
1.2.5
1.2.6Waardevermindering is die daling in waarde van 'n bate.
1.2.7Bedryfsbates kan binne 'n kort tydperk na kontant omgeskakel word.
1.2.8Piktogramm e is veiligheidstekens in 'n werkplek.
1.2.9
1.2.10
1.3Kies 'n term uit KOLOM B wat ooreenstem met 'n bes krywing in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A M\langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.10\in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM KOLOM B
1.3.10
Q2— Section header —
2.1Voltooi die kontantvloeistaat van Boxer Farming En terprise van Julie tot Oktober 2022 deur slegs die antwoord langs die vraagnommer (2.1.1
2.1.12\n die ANTWOORDBOEK neer te skryf. KONTANTVLOEISTAAT Banksaldo (begin van die maand\
2.1.9KONTANT ONTVANG Mielies 5000
2.1.76000 Groente 5000 8000 5000
2.1.10Vee 8000 3000 2000 7000 Lemoene
2.1.15000 4000 4500 Ander inkomste 3000 3000 400 Totale kontant beskikbaar 28000
2.1.432000 29000 KONTANTBETALINGS Brandstof
2.1.2850 1000 1800 Kunsmis 6500 3500 900 7300
2.1.81200 Inkomstebelasting 2500 1350 1400 1300 Saailinge 1500 1500
2.1.52500 Totale kontantbetalings 18000 9050 23000
2.1.11Banksaldo (einde van die maand\
2.1.12
2.2
2.3.1Noem TWEE basiese rekeningkundige metodes wat in 'n sakeonderneming gebruik word. (2\
2.3.2Onderskei kortliks tussen die twee rekeningkund ige metodes wat in
Q2— Section header —
2.4
2.4.1Gee DRIE maniere waarop Brian Farming Enterprise waarde tot braaikuikens kan toevoeg. (3\
2.4.2Defi nieer die term bruto marge (2\
2.5Verduidelik die term halfgeskoolde arbeidsmag (2\ [30]30
Q3— Section header —
3.1.1
3.1.2Noem die DRIE hoofkolomme van 'n kleinkasjoernaal. (3\
3.2Noem EEN tipe besigheidsbankrekening waaruit betalings gemaak kan word. (1\
3.3Die volgende toon die produksiekoste van die komkommers op Struss Farming Enterprise: Huu R300,00 Saad en saailinge R4 500,00 Kunsmis R540,00
3.3.1Kategoriseer elke koste as vaste of veranderlike koste. (8\
3.3.2Bereken die totale vaste en totale veranderlike koste. (2\
3.3.3Bereken die totale produksiekoste vir die seisoen. (1\ (1011032\ Kopiereg voorbehou Blaai asseblief om
3.4Struss Farming Ente rprise trek 1% van die plaaswerkers se lone af om aan die regering se WVF UIF te betaal. Struss Farming Enterprise dra ook 1% tot die fonds by. Struss Farming Enterprise het altesaam 25 werknemers op sy
3.4.1Wat is die totale bedrag wat Struss Farming Enterprise sy werknemers per jaar betaal? (2\
3.4.2Bereken die totale bedrag geld wat Struss Farming Enterprise per jaar van werknemers se lone sal aftrek om in die WVF in te betaal. (2
3.4.3Bereken die totale bedrag geld wat Struss Farming Enterprise per jaar tot die WVF sal bydra. (2\
3.4.4Bereken die totale bedrag geld wat per jaar aan die WVF fonds vir die plaas betaal sal word. (2\
3.4.5Waarvoor staan WVF (1\ [30]30
Q4— Section header —
4.1Tumelo is 'n groenteprodusent in die noorde van KwaZulu Natal. Hy het 'n ooreenkoms met die plaaslike Shoprite onderteken.
4.1.1Watter verspreidingskanaal gebruik Tumelo? (1\
4.1.2Gee DRIE voordele van die gebruik van die tipe verspreidingskanaal
Q4— Section header —
4.2.1Gee VIER redes waarom 'n opkomende boer 'n gemengde boerderystelsel moet oorweeg. (4\
4.2.2
4.3Die volgende grafiek beeld vraag en aanbodkurwes sowel as die markewewig uit.
4.3.1Teen watter prys is aanbod gelyk aan vraag? (1\
4.3.2Wat is die hoeveelheid wat gevra word wanneer die prys op sy hoogste is? (1\
4.3.3Wat is die hoeveelheid wat verskaf word wanneer die prys op sy hoogste is? (1\
4.3.4Definieer die term vraag (2\
4.3.5Verduidelik kortliks die wet van aanbod (2\
4.4
4.5Definieer die term oortollige vraag (2\
4.6Verduidelik elk van die volgende tipes boerderystelsels:
4.6.1Gemengde boerderystelsel
4.6.230
Q5— Section header —
5.1Noem DRIE basiese dienste wat 'n bo er nodig het om 'n besigheid gemaklik te bestuur. (3\
5.2Gee VIER redes om nuwe in plaas van gebruikte toerusting te koop. (4\
5.3
5.4Mikotoksien is 'n gif wat deur swamme veroorsaak word. Dit kan voorkom in voedselgewasse in die veld en bergingsfasiliteite.
5.4.1Watter DRIE eksterne faktore dra by tot mikotoksienbesmetting? (3\
5.4.2
5.5Onderskei tussen eenjarige gewasse meerjarige gewasse (2 2\
Q3— Section header —
3.3