Agriculture NCV Level 2 — Document

November 2020 — NCV Level 2 — Agriculture

NCV Level 2 2020 NCV Agriculture
↓ Download PDF Facebook X 📄 253.8 KB
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 150 marks ⏱️ 3h 📄 8 pages 📝 66 items found 📚 1 topics
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

66
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Toon aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is deur slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (1.1.1
1.1.10\ in die ANTWOORDBOEK neer.
1.1.1Risiko is die waarskynlikheid dat sy/haar besigheid 'n wins vir 'n boer sal oplewer.
1.1.2'n Joernaal bestaan uit chronologiese, daaglikse aantekeninge van transaksies.
1.1.3Die inkomste en uitgawes van die kleinkasfonds word in 'n kleinkasboek aangeteken.
1.1.4Die netto inkomste is die kontantposisie van 'n onderneming op die eerste dag van die maand.
1.1.5Kapitaal sluit in alle masjinerie, geboue en gereedskap wat in die produksieproses gebruik word.
1.1.6'n Verbruiker is iemand wat goedere en dienste koop en gebruik.
1.1.7Mediumtermynkapitaal word vir 'n tydperk van een maand tot 'n jaar vir produksie gebruik.
1.1.8Infrastruktuur het betrekking op die dienste en geriewe wat die dag tot dag ekonomiese dienste ondersteun.
1.1.9Horison het betrekking op 'n groep elemente wat op mekaar reageer, met mekaar verband hou, van mekaar afhanklik is, en 'n komplekse geheel vorm.
1.1.10
1.2Kies EEN term uit die lys hier onder vir elk van die volgende beskrywings, en skryf dit langs die vraagnommer (1.2.1
1.2.10\in die ANTWOORDBOEK neer. hulpbronne; laaibord; ewewig; koste; belasting; begroting; gebruiksduur; voorraad; depresiasie; uitgawes
1.2.1Masjiene, werkers, geld, grond, grondstowwe en ander dinge waarmee op 'n plaas goedere vervaardig of dienste gelewer word om 'n profyt te maak
1.2.2Tyd wat 'n voorwerp bruikbaar is
1.2.3Houtplatform vir die sortering en verskeping (vervoer\ van produkte
1.2.4
1.2.5Die prys wat verbruikers sal betaal is gelyk aan die bedrag waarteen produsente bereid is om te verkoop
1.2.6Iets van waarde, gewoonlik 'n bedrag geld, wat in ruil vir iets anders, gewoonlik goedere en dienste, gegee word
1.2.7Geld wat aan die regering betaal word en waarmee die regering dienste aan landsburgers lewer
1.2.8Alle geld wat uit 'n onderneming vloei
1.2.9'n Verlies aan of 'n vermindering in die waarde van bates soos voertuie, masjinerie, gereedskap en toerusting
1.2.10
1.3Kies 'n term uit KOLOM B wat pas by 'n beskrywing in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A L\langs die vraagnommer (1.3.1
1.3.10\ in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
1.3.10Klein hoeveelheid kontant waarmee 'n onderneming alle geringe uitgawes dek Standaarde, riglyne of regulasies wat 'n owerheid voorskryf Alle geld wat uit 'n onderneming vloei Die bedrag wat 'n eienaar in sy
Q2— Section header —
2.1Bestudeer die laste van mnr Mathipa se plaas vir September 2019, en voltooi ADDENDUM A (aangeheg\et hierdie inligting. DETAILS WAARDE (R\ Langtermynlenings 110 000 Inkomstebelasting 6 500 Verbandterugbetalings
2.2Voltooi ADDENDUM B (aangeheg\met die volgende inligting uit die November 2010 saadvoorraadrekord van Makgopa Farm Holdings. Van die inligting is klaar ingevul. DATUM 01/11 03/11 10/11
Q3— Section header —
3.1.1
3.1.2Noem die DRIE hoofkolomme van 'n kleinkasboek. (3\
3.1.3Definieer die term netto inkomste (2\
3.2Verduidelik elk van die volgende tekens:
3.2.1Gevaartekens
3.2.2Stop en verbodtekens
3.2.3Omsigtigheidsteken
3.2.4Verpligte tekens (4 2\ (8\
3.3Noem TWEE basiese rekeningkundige metodes wat tot klein agribesighede se beskikking is. (2\
3.4Verduidelik elk van die volgende soorte boe derystelsels:
3.4.1Wei ding stelsel
3.4.2Gemengde st elsel (2 2\ (4\
3.530
Q4— Section header —
4.1Definieer die term aan vraag (2\
4.2Noem die wet van aanbod. (3\
4.3Noem VYF faktore wat die aanbod van landbouprodukte bepaal. (5\
4.4Definieer elk van die volgende metodes om die produkte van 'n groenteplaas te verkoop:
4.4.1Kontrakbemarking
4.4.2Plaashekbemarking
4.4.3
4.5
4.6Noem VIER nadele van dorpsbemarking. (4 2\ (8\ [30]30
Q5— Section header —
5.1Definieer die term mikotoksiene (2\
5.2Noem VIER goeie saaiboerderypraktyke wat mikotoksiene verminder. (4\
5.3Noem DRIE oorsake van mikotoksiene. (3\
5.4Noem VYF natuurlike hulpbronne wat die ligging van 'n agribesigheid bepaal. (5\
5.5Noem VYF soorte infrastruktuur wat noodsaaklik is vir die doeltreffende produksie van kool en aartappels op 'n plaas. (5\
5.6Definieer die term ongeskoolde arbeid (2\
5.7Noem VYF veeartsenydienste waarmee boere hulle vee gesond hou. (5\
5.8Onderskei tussen kwantiteit en kwaliteit (2 + 2\ (4\ [30] TOTAAL AFDELING B:30
Q2— Section header —
Q2— Section header —

Topics Identified

1
Agricultural Management

Mark Allocation

Total150 marks
Sections30 + 30 + 30 + 30 + 30 = 150 marks

Paper information

TitleDocument
SubjectAgriculture
LevelNCV Level 2
Document typeQuestion paper
Year2020
MonthNovember
Pages10
Downloads3

Examination context

Decade2020s
Years ago6y
SeasonSpring (SH)
Start daySunday
Exam periodNovember 2020
Days since exam2,171

About Agriculture examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size253.8 KB
Pages10
Archived on8 September 2026
File age47d
ContributorFreeMode
FingerprintC4414541E553

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.