Reiskantoorprosedures N6 — Document

November 2020 — N6 — Reiskantoorprosedures

N6 2020 Nated Tourism
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 200 marks ⏱️ 3h 📄 9 pages 📝 49 items found 🔑 1 key info
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

49
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Definieer sakereis ('business travel'\ (2\
1.2Kies VYF van die volgende maatskappye wat goeie voornemende sakereismaatskappy sal wees en gee EEN rede waarom jy hierdie maatskappye kies. (7\
1.3Wanneer jy sakereise verkoop, is 'n professionele beeld baie belangrik. Noem VYF stappe wat 'n mens moet volg om 'n professionele beeld te skep. (5\ [14]14
Q2— Section header —
2.1Jy is in beheer van bemarking en verkoop van aansporingsreise ('incentive travel'\ vir die maatskappy, Travel Explore, in Kaapstad. Jy beskou Mercedes SA en Lolo se B&B as moontlike klante. Watter waarde hou aansporingsreis vir 'n maatskappy in?
Q2— Section header —
Q2— Section header —
2.4
2.5
2.5.10\die ANTWOORDBOEK neer.
2.5.1Die verwagte verkoopstoename is gewoonlik ... 5% 7%
2.5.2Die maatskappy se wins behoort ... te wees. R1 200 000,00 R240
2.5.3Wat sal die aansporingsbegroting dan wees? R120 000,00 R24 000,00
2.5.4Indien Mercedes SA 2 wenners wil aanwys, hoeveel geld moet per wenner beskikbaar wees? R120 000,00
2.5.5Die agentskap gee die koste per persoon aan. Hoeveel word normaalweg aan die promosie van 'n veldtog toegestaan? 5%
2.5.6Hoeveel geld sal per persoon aan vervoer bestee word? R12 000,00 R18 000,00
2.5.7Hoeveel geld sal hulle aan etes vir albei wenners bestee? R18 000,00 R6 000,00
2.5.8Watter persentasie van die besteding is vir akkommodasie? 20% 30%
2.5.9Wat sal ander uitgawes nie insluit nie? Veranderings aan vlugte Kamerdiens Onvoorsiene toegangsfooie Oordragte
2.5.10Watter EEN van die volgende word as die belangrikste komponent van die reis beskou? Akkommodasie Etes
2.6Formuleer TWEE vrae wat aan die klant gevra kan word om die sukses van die program te evalueer. (2\ [46] TOTAAL AFDELING A: 60 (4021176\46
Q3— Section header —
3.1Rangskik die volgende werkspesifikasies onder die korrekte subopskrifte. Teken die tabel in die ANTWOORDBOEK oor om die vraag te voltooi. Persoonlike eienskappe Persoonlike voorkoms Spesifieke vaardighede
3.2Indien jy die publisiteitsbeampte van City Lodge Kaapstad Waterfront was, hoe sou jy elk van die VYF verskillende aktiwiteite wat met die rol van die publisiteitsbeampte verband hou gebruik het om 'n bewustheid vir
3.3
3.4Verduidelik wat gedoen kan word om die publisiteitsveldtog waarna daar in
Q3— Section header —
3.5Wat is die doel van 'n persbesoek ('press facility visit'\? (3\
3.6Sou 'n persbesoek 'n geskikte manier wees om jou aterbesparingsprojek aan voornemende gaste aan te kondig? Gee 'n rede vir jou antwoord. (1 + 2\ (3\
3.7
3.8Noem VYF vereistes van 'n persverklaring. (5\
3.9Noem VYF brokkies inligting wat 'n perspakket gewoonlik bevat. (5\
3.10Waarom is dit belangrik dat die publisiteitsbeampte joernaliste se vrae so spoedig moontlik na 'n noodgeval beantwoord? (2\
3.11Onderskei tussen reklame en OB ('PR'\. (6\
3.12Bepaal watter doelwit vir die volgende reklamemetodes gebruik word:
3.12.1Beskrywing van die beskikbare dienste.
3.12.2Handhawing van produkbewustheid. (4021176\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
3.12.3Regstelling van vals indrukke.
3.12.4Aanmoediging om na jou handelsmerk oor te skakel.
3.12.5
3.13Sou dit geskik wees om City Lodge Kaapstad Waterfront se nuwe spesiale tariewe in die Getaway tydskrif te adverteer? Gee DRIE voordele en DRIE nadele van hierdie tipe media. (2 + 6\ (8\
Q4— Section header —
4.1Onderskei tussen reklame en verkoopspromosies (6\
4.2Identifiseer VYF verkoopspromosies uit die voorbeelde hier onder. Skryf slegs die korrekte alfabetletters langs die vraagnommer in die ANTWOORDBOEK neer.
4.3
4.4Noem VIER algemene uitstallings eie aan die reis en toerismebedryf. (4\
4.5Maak 'n lys van DRIE items wat in 'n posbeskrywing en VIER items wat in 'n werkspesifikasie van 'n publisiteitsbeampte ('PRO'\ by hotel moet verskyn. (7\
4.6Kies die NEGE stadia in 'n promosieveldtog uit die lys hier onder. Bepaal die doel Aard, koste en impak Evalueer die uitwerking van die program Bepaal die begroting Lewensduur van die program Toets die program

Mark Allocation

Total140 marks
Sections14 + 46 + 92 = 152 marks

Key Information

Qualification TypeDiploma

Paper information

TitleDocument
SubjectReiskantoorprosedures
LevelN6
Document typeQuestion paper
Year2020
MonthNovember
Pages9
Downloads4

Examination context

Decade2020s
Years ago6y
SeasonSpring (SH)
Start daySunday
Exam periodNovember 2020
Days since exam2,170

About Reiskantoorprosedures examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size459.8 KB
Pages9
Archived on8 September 2026
File age46d
ContributorFreeMode
FingerprintB3F6167685BC

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.