Reiskantoorprosedures N6 — Document

June 2019 — N6 — Reiskantoorprosedures

N6 2019 Nated Tourism
Preparing document

📋 Document Analysis

🎯 200 marks ⏱️ 3h 📄 7 pages 📝 73 items found 🔑 2 key info
See full analysis

Questions — A Preview of What to Expect in the Document

73
This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1Sal ABSA Bank die regte tipe maatskappy wees om ten opsigte van sakereise te kontak? Antwoord JA of NEE en gee 'n rede vir jou antwoord. (2 + 2\ (4\
1.2Waarom sou ABSA sakereise onderneem? (5\
1.3Sakereise kan 'n beduidende bron van inkomste vir Travel Unlimited beteken. Bespreek hierdie stelling deur na die sewe stappe van sakereise te verwys. (7 3\ (21\ [30]30
Q2— Section header —
2.1Omskryf aansporingsreise (3\
2.2Jy werk vir Travel Unlimited. Jy wil DULUX Paint nader om aan jou aa nsporingsprogram deel te neem. Gee VIER redes waarom hierdie tipe vennootskap DULUX Paint sal bevoordeel. (4\
2.3Noem DRIE verskillende tipes maatskappye waaraan 'n aansporingsprogram maklik bekendgestel kan word en DRIE verskillende tipes maatskappye waaraan dit moeiliker sal wees om 'n aansporingsprogram bekend te stel.
2.4
2.5Vir elkeen van die i tems in die onderstaande kontrolelys , dui aan wat die reisagent ten opsigte van aansporingsreis
2.5.1Vervoer
2.5.2Hotelle
2.5.3Etes
2.5.4Oordragte
2.5.5Onvoorsiene vertragings
2.5.6Spesiale dienste
2.5.730
Q3— Section header —
3.1Dui aan h oe dat jy die volgende aan hom/haar sal verduidelik , en gee in elke om jou antwoord te ondersteun.
3.1.1Interne publieke (1 + 1\ (2\
3.1.2Eksterne publieke (1 + 1\ (2\
3.2Verduidelik wat die pos van PB oor die algemeen behels. (6\
3.3Gee DRIE voorbeelde van sosiale aangeleenthede waarvoor Travel Unlimited kan steun werf. (3\
3.4Noem TWEE eienskappe of vaardighede wat onder die volgende opskrifte, wat deel van 'n PB se pos beskrywing uitmaak, tuishoort.
3.4.1Persoonlike eienskappe
3.4.2Persoonlike voorkoms
3.4.3Spesifieke vaardighede wat vereis word
3.4.4Nodige kennis wat vereis word
3.4.5
3.5Wanneer 'n publisiteitsveldtog van stapel gestuur word kan die teikenmark ten opsigte van demografie of persoonlike eienskappe beskryf word Teken die volgende tabel in jou ANTWOORDBOEK oor en gee VIER tipes
3.6Waarom sal evaluering en terugvoering vir 'n PB belangrik wees? (5\ (4021176\ Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
3.7Tydens jou opleiding as PB het jy besef dat Travel Unlimited se verkope as gevolg van beperkte dienste wat aangebied is, en 'n tekort aan internasionale konsultante, afgeneem het.
3.7.1Watter doelwitte kan jy stel om produkbewuswording te verhoog?
3.7.240
Q4— Section header —
4.1
4.1.1Die bekenstelling van Disney World South Africa.
4.1.2Die opening van I AFRICA inligtingsentra in S uid Afrika
4.2Wat is 'n fasiliteitsbesoek deur die pers? (2\
4.3Noem VIER goed wat by 'n fasiliteitsbesoek deur die pers aan die nuwe Tsogo Sun Sandton Hotel ingesluit kan word. (4\
4.4Wat sal die PB se verantwoordelikheid behels wanneer hy/sy navrae van die pers beantwoord? (4\
4.5Wat is die verskil tussen 'n persverklaring en 'n perskonferensie (4\
4.6Jy is die PB van die Tsogo Sun Sandton Hotel en moet 'n persverklaring oor die opening van die nuwe hotel skryf. Gebruik die volgende inligting om die persverklaring op te stel: HOTELNAAM: TSOGO SUN SANDTON
Q5— Section header —
5.1Kyk na die inligting oor
Q3— Section header —
5.2Noem VYF tipes media wat Travel Unlimited kan gebruik om hul nuwe produkte of dienste te adverteer. (5\
5.3Voltooi die volgende sinne deur die woorde wat in die onderstaande lys verskaf word te gebruik. Skryf slegs die woord(e\langs die vraagnommer (5.3.1
5.3.5\ die ANTWOORDBOEK neer. begroting; lewensduur; teikenmark; buigsaamheid van media; frekwensie
5.3.1word.
5.3.2gesien word.
5.3.3aantal kere wat die verbruiker die medium gebruik.
5.3.4Nuwe produkte of dienste vereis 'n lang advertensie ... om bewustheid op te bou.
5.3.5
5.4tel die reklamemedia voor wat die mees geskikte sou wees om in die volgende scenario's te gebruik, en gee EEN voordeel en EEN nadeel
5.4.1
5.4.2Maggie se Gastehuis wat 'n gratis aandete saam met alle besprekings aanbied. (1 + 2\
5.4.3Mango Lugredery wat 'n eenmalige spesiale aanbieding van net 24 uur vir vlugte tussen Johannesburg en Kaapstad aanbied. (1 + 2\
5.4.4Die Nasionale Krugerwildtuin se bekendstelling van 'n aandwildrit wat 'n sterrekyksessie saam met die bekende sterrekundige, Professor Botha insluit. (1 + 2\
5.4.5Ushaka Marine World wat vir een dag in die volgende week 'n koop een kry een
5.5Beskryf wat oor die lyn en onder
Q6— Section header —
6.1Dui aan of die volgen de stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf slegs 'Waar' of 'Onwaar' langs die vraagnommer (6.1.1
6.1.5\i n die ANTWOORDBOEK neer.
6.1.1
6.1.2Verkoopspromosies het 'n langer lewensduur as advertensies.
6.1.3Die Wegbreekuitstalling (Getaway Show\is 'n uitstalling wat op die toerismebedryf gemik is.
6.1.4'n Verkoopspromosie is resultaatg drewe
6.1.5
6.2Noem VYF opskrifte wat in die posbeskrywing van die PB van 'n hotel moet voorkom. (5\
6.3Noem VYF pos spesifikasies wat op die PB in 'n hotel van toepassing is. (5\
6.4Verduidelik kortliks wat by 'n reiswerkswinkel gebeur. (5\
6.5Noem enige VYF stadia in 'n promosieveldtog en gee 'n kort beskrywing van elk van die stadia wat jy genoem het. (5 + 5\ (10\ [30] TOTAAL AFDELING B: 140 GROOTTOTAAL:30

Mark Allocation

Total200 marks
Sections30 + 30 + 40 + 30 + 40 + 30 = 200 marks

Key Information

Contact Number011 412 3194
Websitewww.tsogosunsandton.com

Paper information

TitleDocument
SubjectReiskantoorprosedures
LevelN6
Document typeQuestion paper
Year2019
MonthJune
Pages7
Downloads4

Examination context

Decade2010s
Years ago7y
SeasonWinter (SH)
Start daySaturday
Exam periodJune 2019
Days since exam2,688

About Reiskantoorprosedures examination preparation

This TVET examination resource can be used as part of a structured revision programme. Past papers are most useful when learners attempt questions independently, work within a realistic time limit, and review their answers afterwards.

How to use this resource for revision

A TVET past examination paper is most useful when it is treated as an active revision exercise. Try the questions yourself before checking the corresponding memorandum. Where you make an error, identify the reason — was it a knowledge gap, a calculation mistake, an interpretation issue, or an examination technique problem?

For stronger examination practice, complete the paper without unnecessary interruptions and keep track of the questions that take the most time. Afterwards, review the memorandum and separate knowledge gaps from mistakes caused by interpretation, calculation, structure, or examination technique.

understanding question requirements
applying subject knowledge
working under time constraints
checking answers
identifying revision priorities

A practical revision approach

Start by completing the resource without looking at the memorandum. Review incorrect and incomplete answers afterwards and make a short revision list based on the areas that caused difficulty.

File details

File size220 KB
Pages7
Archived on8 September 2026
File age45d
ContributorFreeMode
Fingerprint0DF7570677A3

Questions and learner discussion

Log in to ask a question or leave a review.

No questions or discussions have been posted yet.