This section provides a quick preview of questions from the document. It may not display every question or the complete wording of each one. For the full content, including diagrams, tables and other information, view the original PDF above.
Q1— Section header —
1.1AFRIKA AFDELING: KAARTWERK Bestudeer die kaart op BYLAE A asook jou World Travel Atlas en beantwoord die volgende vrae:
1.1.1Gee name vir die TWEE stippellyne. (2\
1.1.2Noem VYF Afrikalande wat die ewenaar kruis. (5\
1.1.3
1.1.4Noem die grootste meer in Afrika. (1\
1.1.5Noem AL die lande w at aan Zimbabwe grens. (5\
1.1.6Noem die geografiese verskynsel wat 'n litteken oor die gesig van Afrika vorm' ('a scar over Africa's face'\. (1\
1.1.7Noem die hoogste berg in Afrika. (1\
1.1.8Noem die land waar die berg, genoem i
Q1— Section header —
1.1.9
1.2INDIESE OSEAAN EILANDAFDELING: KAARTWERK Bestudeer die kaart op BYLAE A asook jou World Travel A tlas en beantwoord die
2.1Wat is 'n argipel/eilandgroep ('archipelago'\? (2\
1.2.2Noem DRIE argipels/eilandgroepe ('archipelagos'\ wat duidelik op die kaart aangedui word. (3\
1.2.3Wat beteken die afkorting 'Fr.' na Reunion? (1\
1.2.4
1.2.5Verduidelik presies wat 'n atol/ringeiland ('atoll'\ is. (2\
1.2.6Noem EEN eilandgroep waar mens baie atolle vind, byvoorbeeld die RAA atol. (1\ 220301
1.2.7Gee die name van die VIER eila nde van die omores (4\
1.2.8
1.2.9Noem die eiland wat bekend staan as die 'Bergeiland in die Indiese Oseaan' ('Mountain Island in the Indian Ocean'\. (1\
1.2.10Beskryf die presiese ligging van die omore in verhouding tot die naburige Afrikalande, die naaste Indi ese Oseaan eilande en die toepaslike rigtings van elk. (4\
Q2— Section header —
2.1
2.1.1
2.1.2
2.1.3
2.1.4
2.1.5Noem en beskryf twee kulturele besienswaardighede in die
Q2— Section header —
2.1.6
2.1.7Beskryf die algemene a antrekkingskrag van drie nasionale park
Q2— Section header —
2.1.8
2.1.9Gee TWEE voorbeelde van tradisionele inkopie items vir toeriste, met uitsluiting van vars produkte. (2\
2.1.10
2.2NDIESE OSEAAN EILANDAFDELING: MADAGASKAR
2.2.1Noem die sentrale bergplato wat langs die ruggraat van Madagaskar loop. (1\
2.2.2Raadpleeg jou GSA. Watter lugdienste vlieg na Madagaskar van Suid Afrika af? Gee die lugdienste se volle name e n onderskeie IATA kodes.
2.2.3Watter primaat is endemies aan Madagaskar? (1\
Q2— Section header —
2.2.5Noem die grootste karnivoor op die eiland. (1\
2.2.6Noem die stad met d ie kode TNR. (1\
2.2.7Gee die volle name van die internasionale lughawe wat in die stad
Q2— Section header —
2.2.8Gee die ligging van die internasionale lughawe genoem in
Q2— Section header —
2.2.9Hoe ver voor is Madagaskar van Suid Afrika wat betref tyd? (1\
Q2— Section header —
2.2.11Wat is 'n fady (2\
2.2.12Gee EEN voorbeeld van 'n Malgassiese fa dy. (1\ [40] 22030140
Q3— Section header —
3.1
3.1.20\in die ANTWOORDBOEK neer.
3.1.1Die naam van 'n reisagent in Suid Afrika is Holidays on Air.
3.1.2Kabwata Cultural Village is in Lusaka.
3.1.3Die geldeenheidkode is ZKM.
3.1.4Sinazongwe is 'n vakansiedorp aan die oewers van Meer Kariba.
3.1Die gebied met koper en kobaltmyne word die Kobaltgordel/belt genoem.
3.1.6Die Mukuni Village is 'n klein nedersetting van sowat 1 000 Leya mense.
3.1.7Die Dag Hammarskjoeld Memorial is in Ndola.
3.1.8Die Kalambo Waterval is die hoog ste waterval in Afrika.
3.1.9
3.1.10Die Spoorwegmuseum is in Lusaka.
3.1.11
3.1.12Die swart lechwe is endemies aan die Bangweulu Moeraslandgebied.
3.1.13Direkte vlugte van Suid Afrika na Ndola Lughawe vertrek van Kaapstad en Johannesburg.
3.1.14Eenheidsdag ('Unity Day'\ word op 5 Julie gevier.
3.1.15Die e posadres van die Suid Afrikaanse verteenwoordiger is lusaka.admin@dirco.gov.za.
3.1.16Kasanka Nasionale Park is aan die noordekant van die Bangweulu Moerasland.
3.1.17Een van die grootste kulturele feeste, die verskuiwing ('moving'\ van d ie Litunga, Kuombuka, vind naby Lusaka plaas. 220301
3.1.18
3.1.19Die reistyd per trein van Lusaka na Ndola is 6 uur 30 minute.
3.1.2020
3.2ZIMBABWE Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat pas by 'n item in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A V\langs die vraagnommer (3.2.1
3.2.20\ in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
3.2.20Meer Chivero Ontspanningspark Victoria Water val Heldedag ('Heroes' Day'\ Skakelkode Misty Mountain Elcombestraat
3.3INDIESE OSEAAN EILANDAFDELING: SEYCHELLE
3.3.1Noem die nasionale lugdiens van Seychelle. Gee ook hierdie lugdi ens se tweeletter IATA kode. (2\
3.3.2Water dag/dae van die week (volle name\bied die nasionale lugdiens van Seychelle direkte vlugte van Suid Afrika na die hoofstad? Raadpleeg jou GSA. (2\
3.3.3Water dag/dae van die week (volle name\ bied die nasionale lugdiens van Seychelle direkte vlugte van die hoofstad na Suid Afrika? Raadpleeg jou GSA. (2\
3.3.4Wat is die gemiddelde vliegtyd tussen Suid Afrika en die Seychelle? Raadpleeg jou GSA. (2\
3.3.5Gee die volle naam van vertrekstad in Suid Afrika: JNB. (1\
3.3.6Het Suid Afrikaanse paspoorthouers visums nodi g vir 'n kort vakansie in die S chelle? Raadpleeg jou GSA en antwoord slegs
3.3.7
3.3.8Beveel TWEE hotelle in die hoofstad van die Seychelle aan. Raadpleeg jou GSA. (2\
3.3.9Noem TWEE tale wat in die Seychelle gepraat word. (2\
3.3.10Noem DRIE items wat toeriste in die Seychelle kan koop. (3\ [40]40
Q4— Section header —
4.1Raadpleeg die advertensie op BYLAE B: Chobe Bush Lodge, asook jou eie hulpbronne om die volgende vrae te beantwoord.
4.1.1
4.1.2Noem die DRIE Afrikalande wat daar naby aan Botswana grens. (3\
4.1.3Gee die IATA lughawekode van Kasane Internasionale Lughawe. (1\ 220301
4.1.4Noe m die dae van die week waarop 'n direkte vlug van Johannesburg na Kasane beskikbaar is. Raadpleeg jou GSA. (1\
4.1.5Hoe lank duur die vlug (in uur en minute\as die vlug om 11:45 vertrek en om 13:30 aankom? (2\
4.1.6Verduidelik wat 'n en suite kamer is. (1\
4.1.7
4.1.8Noem DRIE ander aktiwiteite wat aangebied word (met uitsluiting van wildritte\ (3\
4.1.9Waar kan besoekers 'n sappi ge buffetaandete geniet wat bestaan uit 'n voorgereg, hoofgereg en nagereg terwyl hulle op 'n plesierboot is? (2\
4.1.10Noem EEN ander fasiliteit wat aangebied word. (1\
4.1.11Die tariewe word in BWP en USD verskaf. Wat is die volle naam van Botswana se geldeenheid? (1\ OF KENIA
4.2Raadpleeg die kaart van Kenia op BYLAE . Identifiseer elkeen van die nommers (1 14\wat op die kaart aangedui word deur die vraagnommer in die ANTWOORDBOEK neer te skryf met die antwoord langsaan, byvoorbeeld
4.3MAURITIUS Kies 'n woord/item uit KOLOM B wat pas by 'n beskrywing/woord in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A L\langs die vraagnommer (4.3.1
4.3.10in die ANTWOORDBOEK neer. KOLOM A KOLOM B
4.3.10Die waterval naby Souillac Die hoofsentrum op Mauritius vir seiljagsport, waterski en seilplankry Die natuurpark aan die voet van die Moka bergreeks Nylkrokodille word hier geteel Die strandmeer/lagune tussen
4.4REUNION Kies bestemmings/besienswaardighede uit die lys wat gegee word wat pas by die volg ende beskrywings: Belle Combe; Piton des Neiges; Le Bras Sec; L'Etang Sale; Mafate; Ciloas; Remparts; Voile de la Mariee; Botaniese tuin; Brule;
4.4.1'n Uitkykpunt in die Cilaos gebied
4.4.2Die bergpas wat sigbaar is van Nez de Boeuf
4.4.3'n Beroemde bergspa
4.4.4Die skouspelagtige waterval naby Hell Bourg
4.4.5Die beginpunt van die voetpad na die Roche Ecrite
4.4.6Die afgesonderdste van die cirques
4.4.7'n Rivier wat langs die weskus in die see invloei
4.4.8Die besienswaardigheid in St Denis waar 'n verskeidenheid plantspesies besigtig kan word
4.4.9Die hoogste punt op die eiland
4.4.1040
Q5— Section header —
5.1MAROKKO Identifiseer die besienswaardigheid/bestemming wat pas by elkeen van die volgende beskrywings:
5.1.1Die noordelikste bergreeks in die land (1\
5.1.2Die hoogste bergpiek en die hoogte daarvan in meter (2\
5.1.3
5.1.4TWEE Spaanse enklawes langs die kus (2\
5.1.5
5.1.6Die oase naby Zagora wat spog met 'n beroemde biblioteek (1\
5.1.7
5.1.8
5.1.9Die stad wat bekend staan as die Pienk Stad (1\
5.1.10Die grotte naby Kaap Spartel (1\
5.1.11Die stad wat bekend staan as die poort na Afrika (1\
5.1.12Die tweelingstad van Rabat (1\
5.1.13Die seestraat tussen Ma rokko en Spanje (1\
5.1.14Die belangrikste handelstad in die land (1\
5.1.15
5.1.16Die grootste hawestad in die land (1\
5.1.17Die beste ski oord in die land (1\
5.1.18Die beroemde motortydren wat voorheen elke jaar deur die land gestrek het (1\ OF
5.2UGANDA Identifiseer die besienswaardigheid/bestemming wat pas by elkeen van die volgende beskrywings:
5.2.1Die streek (nie 'n stad of dorp nie\at die hoogs bevolkte is (1\
5.2.2Die gedeelte van die Nyl wat ui die Victoria eer vloei (1\
5.2.3Die gedeelte van die Nyl wat in die Soedan invloei (1\
5.2.4Die tweede grootste dorp in die land (1\
5.2.5Die belangrikste lugpoort na die land (1\
5.2.6Die nasionale park wat 12 verskillende tipe primate huisves (1\ 220301 13
5.2.7Die bergpiek op die grens met Kenia (1\
5.2.8TWEE mere wat aan die Demokratiese R epubliek van die Kongo grens (2\
5.2.9Die meer (met uitsluiting van die Victoria eer\ wat deur die ewenaar verdeel word (1\
5.2.10Die hoogste bergpiek en die hoogte daarvan in meter (2\
5.2.11Die bergreeks waar die pi
Q5— Section header —
5.2.12EEN welbekende museum in die hoofstad (1\
5.2.13EEN eiland in die Victoria eer (1\
5.2.14Die warmbron naby Fort Portal (1\
5.2.15Die grootste mahoniewoud in Oos Afrika (1\
5.2.16TWEE bergpieke wat van Kisoro bereik kan word (2\
5.2.17Die gedeelte van die Nyl waar mense met riviervlotte kan vaar (1\ OF
5.3MOSAMBIEK
5.3.1Raadpleeg jou GSA en gee die volle naam/name van EEN van die lugdienste wat direkte vlugte van Suid Afrika na Mosambiek aanbied. (2\
5.3.2Noem die aankomslughawe wat die meeste internasionale sakereisigers na Mosambiek gebruik. Noem ook die tweeletter IATA kode van hierdie lughawe. (2\
5.3.3Wat is di e gemiddelde vliegtyd van Johannesburg na die lughawe
Q5— Section header —
5.3.4Noem die openbare vakansiedag in Junie. (2\
5.3.5Noem die hoogste punt in Mosambiek en gee die hoogte daarvan in meter. (2\
5.3.6Noem die geldheenheid en geldeenheidkode van Mosambiek. (2\
5.3.7
5.3.8Noem die grootste wildreservaat in Mosambiek. 1\ 220301
Q5— Section header —
5.3.10Noem EEN reisagent wat kan help om 'n toer na Mosambiek te beplan. Raadpl eeg jou GSA. (1\
5.4INDIESE OSEAAN EILANDAFDELING: Kies TWEE beskrywings/besienswaardighede uit KOLOM B wat pas by 'n woord/item in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A K\langs die vraagnommer
5.4.5\die ANTWOORDBOEK neer. OLOM A KOLOM B
5.5.5MADAGASKAR MAURITIUS REUNION SEYCHELLE COMOR
Q6— Section header —
6.1AFRIKA AFDELING: Kies EEN van die volgende lande: MALAWI OF TANZANIA Beantwoord AL die vrae wat betrekking het op die land van jou keuse. Skryf die naam van die
6.1.1Beskryf die presiese ligging van die land van jou keuse deur te verwys na die land se aangrensende lande en natuurlike grense. (4\ 2203011 15
6.1.2Gee TWEE voorbeelde van tipiese aandenkings of geskenke wat 'n toeris in die land van jou keuse kan koop. (2\
6.1.3Gee TWEE belangrike ekonomiese en landbou aktiwiteite van die land van jou keuse. (2\
6.1.4
6.1.5
6.2INDIESE OSEAAN EILANDAFDELING: Kies TWEE van die volgende Indiese Oseaan
6.2.1Noem die datum van 'Onafhanklikheidsdag' van die eilande van jou keuse
6.2.2Noem DRIE tradisionele items wat 'n toeris op die eilande van jou keuse kan koop.
6.2.3Identifiseer die grootste stad in die twe e eilande van jou keuse.
6.2.4Noem TWEE besienswaardighede in die stad genoem in VRAAG
6.2.5Noem die tydsone van die eilande van jou keuse.
6.2.640